Die geskiedenis van die vissery aan die Kaap tot aan die middel van die agtiende eeu

dc.contributor.authorMuller, C. F. J.en_ZA
dc.contributor.authorDu Plessis, Andries Johannesen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of History.en_ZA
dc.date.accessioned2012-08-27T11:36:16Z
dc.date.available2012-08-27T11:36:16Z
dc.date.issued1938-12
dc.descriptionThesis (MA) -- Stellenbosch University, 1943.en_ZA
dc.description'Die republiek Natalia' is a DPhil thesis, University of Stellenbosch.
dc.description.abstractINLEIDING: Reeds baie lank voor die stigting van die volksplanting is die vissery beoefen in die Suid-Afrikaanse waters : eers alleen deur die inheemse rasse, maar later ook deur die bemanning van verbyseilende skepe. Omtrent die ras wat Suid-Afrika voor die koms van die Boesman, Hottentot en Bantoe bewoon het, is baie min bekend. Uit hul lewenswyse wat nagespoor is sowel as uit die rol van die visvangs in die vroegste geskiedenis van ander lande, kan egter met sekerheid vasgestel word dat seediere vanaf 'n baie vroeë tydperk een van hul vernaamste voedselbronne was. Ophopinge van grotendeels vergane skulpe van eetbare weekdiere soos o.a. die mossel, oester en perlemoen en ook visgrate, is op verskillende plekke langs die Suid-Afrikaanse kus gevind. Vandaar die benaming "the Ancient Shellmound Men" deurTheal aan hietdie ras gegee. Maar uit die vroegste geskiedenis van ander lande blyk ook dat "fishing was one of man's earliest sources of food supply") en waarskynlik die oudste bedryf in die wêreld.af_ZA
dc.format.extent238 p.
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/53897
dc.language.isoaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectFisheries -- South Africaen_ZA
dc.subjectKwaZulu-Natal (South Africa) -- Historyen_ZA
dc.subjectDissertations -- Historyen_ZA
dc.subjectTheses -- Historyen_ZA
dc.titleDie geskiedenis van die vissery aan die Kaap tot aan die middel van die agtiende eeuaf_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
muller_geskiedenis_1938.pdf
Size:
9.27 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description: