Die ontstaan en ontwikkeling van wetenskaplike studies van religie : 'n Genealogiese verkenning
dc.contributor.author | Troskie, Sandra | en_ZA |
dc.date.accessioned | 2023-02-03T06:24:19Z | |
dc.date.available | 2023-02-03T06:24:19Z | |
dc.date.issued | 2020 | |
dc.description | CITATION: Troskie, S. 2020. Die ontstaan en ontwikkeling van wetenskaplike studies van religie : 'n genealogiese verkenning. LitNet Akademis, 17(3):678-712. | |
dc.description | The original publication is available at https://www.litnet.co.za | |
dc.description.abstract | Die opkoms van die sosiobiologiese wetenskappe sedert die vorige eeu kan tereg beskou word as ’n oortydige erkenning van Darwin (1872) se insig dat nie net ons vlees nie, maar ook ons gees in ’n wereld van organe, selle en gene gebed is. Een van die gevolge van die insig is dat religie – vir lank as die uitsluitlike domein van die mens- en sosiale wetenskappe beskou – toenemend ook ’n onderwerp van studie vir die biologiese wetenskappe sou word. Die doel van die huidige artikel is nie om die biologiese benadering tot religie te kritiseer nie, maar om die aandag te vestig op die bedenklike oorsprong en invloed van een van die sleutelaannames aan die grond van die meerderheid van die studies. Dit is naamlik dat religie slegs met verwysing na die bonatuurlike en/of die buitengewone gedefinieer kan word. Die aanname vorm daarom die genealogiese fokuspunt vir ’n verkennende ondersoek na die ontstaan en ontwikkeling van wetenskaplike studies van religie as sodanig. | af_ZA |
dc.description.version | Publisher's version | |
dc.format.extent | 35 pages : illustrations | |
dc.identifier.citation | Troskie, S. 2020. Die ontstaan en ontwikkeling van wetenskaplike studies van religie : 'n genealogiese verkenning. LitNet Akademis, 17(3):678-712. | |
dc.identifier.issn | 1995-5928 (online) | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10019.1/126411 | |
dc.language.iso | af | en_ZA |
dc.provenance | ps202304 | |
dc.rights.holder | Author retains copyright | |
dc.subject | Supernatural | en_ZA |
dc.subject | Social Darwinism | en_ZA |
dc.subject | Inspiration -- Religious aspects | |
dc.title | Die ontstaan en ontwikkeling van wetenskaplike studies van religie : 'n Genealogiese verkenning | af_ZA |
dc.type | Article | en_ZA |