Die aard en omvang van werksafwesigheid by Kleurlingwerkers in Kaapse nywerhede

dc.contributor.advisorCilliers, S. P.en_ZA
dc.contributor.authorBriedenhann, Johann Eckhardten_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Department of Sociology and Social Anthropology.
dc.date.accessioned2012-08-27T12:08:18Z
dc.date.available2012-08-27T12:08:18Z
dc.date.issued1974
dc.descriptionThesis (MA) -- University of Stellenbosch, 1974.
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie verslag bevat die eerste resultate van 'n breere ondersoek ยท na werksafwesighei.d onder Kleurlingwerkers in Kaapse nywerhede .. Dit spruit voort uit vertoe wat deur die Kaapse Kamer van Nywerhede aan die Departement van Sosiologie van die Universiteit van Stellenbosch gerig is. Aangesien tot dusver weinig oorsigtelike navorsing oor die verskynsel van werksafwesigheid gedoen is, moet hierdie projek uiteraard as 'n verkenningstudie beskou word. Om hierdie rede word in hierdie verslag dan ook in hoofsaak aandag gegee aan die aard en omvang van die verskynsel. Teen die agtergrond van die kennis wat nou beskikbaar is, word tans aan verdere aspekte van die verskynsel aandag geskenk, en 'n omvattende verslag sal hopelik eersdaags voorberei word. Finansiele steun vir hicrdie projek is goedgunstelik deur die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing verleen. Die Raad vir Geest.eswetenskaplike Navorsing is egter nie verantwoordelik vir menings en gevolgtrekkings vervat in hierdie verslag nie.af_ZA
dc.format.extent122 pages : illustrations.
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/64266
dc.language.isoaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch University
dc.rights.holderStellenbosch University
dc.subjectAbsenteeism (Labor)en_ZA
dc.subjectIndustrial sociologyen_ZA
dc.subjectPsychology, Industrialen_ZA
dc.subjectDissertations -- Sociologyen_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.titleDie aard en omvang van werksafwesigheid by Kleurlingwerkers in Kaapse nywerhedeaf_Za
dc.typeThesis
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
briedenhann_aard_1974.pdf
Size:
5.92 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download Thesis