Die fonologie en morfologie van westelike Shona
dc.contributor.author | Wentzel, Petrus Johannes | en_ZA |
dc.contributor.other | Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of African Languages. | en_ZA |
dc.date.accessioned | 2012-08-27T11:36:23Z | |
dc.date.available | 2012-08-27T11:36:23Z | |
dc.date.issued | 1961-12 | |
dc.description | Thesis (MA)--Stellenbosch University, 1961. | en_ZA |
dc.description.abstract | AFRIKAANSE OPSOMMING: Dit is nodig geag om hierdie navorsingswerk oor Weste like Shona te doen aangesien daar nog baie weinig op we tenskaplike basis, of andersins, in die verband gepubl iseer is . Doke het in 1929 tydens sy taa l ondersoek in Suid -Rh odesi~ reeds me l ding gemaak van die noodsaaklikheid van s o 1n werk; Fortune se ook I in 1959 in die verband dat so 1n taak nie te l ank uit gestel moet word nie. Uit die navorsingswerk self het dan ook aan die lig gekom dat Westelike Shona gro ot wetenskaplike waarde he t aang e sien dit o.a. menige ouer en besondere morfol ogiese vorms bevat wat in die re s van die Shonat ale nie v oorkom nie. Verder blyk dit dat die taal mettertyd sal moet uitsterf as daar nie v oorsien i ng gemaak word nie dat dit aan diegene wie se moedertaal dit is, op skoal aangebied word nie. (Die leerlinge ontvang tans we l in hulle eerste twee skooljare onderrig in hul moedertaal , maar dit is heeltemal onvoldoende .) Ook op godsdienstige gebied word niks of weinig gedoen om die taa l te behou , daar Ndebele deurgaans die voertaal is op die gebied . Dit is slegs deur die t oedoen van die ouer geslag , Hat nou aan die uit sterf is, da t die t aal, veral Kalanga , homself nog so goed gehandhaaf he t teen bv . Ndebele. Westelike Shona kan alleen bly voortbestaan mit s dras tiese stappe geneem word deur die Rhodesiese Regering en veral deur die betrokke Sendingkerke op die gebied van Literatuur waarin van Westelike Shona gebruik gemaak word. | |
dc.format.extent | 276 pages | en_ZA |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10019.1/54115 | |
dc.language.iso | af_ZA | af_ZA |
dc.publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University | en_ZA |
dc.rights.holder | Stellenbosch University | en_ZA |
dc.subject | Shona language -- Phonology | en_ZA |
dc.subject | Shona language -- Morphology | en_ZA |
dc.title | Die fonologie en morfologie van westelike Shona | af_ZA |
dc.type | Thesis | en_ZA |
Files
Original bundle
1 - 1 of 1
Loading...
- Name:
- wentzel_fonologie_1961.pdf
- Size:
- 89.94 MB
- Format:
- Adobe Portable Document Format
- Description:
- Download Thesis