"Koos sê..." : 'n kritiese diskoersanalise van die metakapitaal van ʼn invloedryke Suid-Afrikaanse mediamagnaat

dc.contributor.authorBotma, Gabriel Johannesen_ZA
dc.date.accessioned2016-12-13T09:13:34Z
dc.date.available2016-12-13T09:13:34Z
dc.date.issued2016-03
dc.descriptionCITATION: Botma, G. J. 2016. "Koos sê..." : 'n kritiese diskoersanalise van die metakapitaal van ʼn invloedryke Suid-Afrikaanse mediamagnaat. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, vol.56(1):153-168, doi:10.17159/2224-7912/2016/v56n1a10.af_ZA
dc.descriptionThe original publication is available at http://www.scielo.org.zaen_ZA
dc.description.abstractHierdie artikel onderneem 'n kritiese diskoersanalise van die openbare uitsprake van die Afrikaanse mediamagnaat Koos Bekker van Naspers-faam, sodat die diskursiewe magsverhoudings waarbinne hy hom bevind duideliker omskryf kan word. Behalwe dat Bekker baie media-blootstelling gekry het, het hy die afgelope dekade of meer ook verskeie meningsartikels tot die koerante van Naspers bygedra, en die argument is dat hy as 'n invloedryke meningsvormer (die draer van "meta-kapitaal" in n Bourdieuaanse sin) in die samelewing funksioneer. In dié verband verwys die artikel na die diskoersteorie van Foucault en Bourdieu se vergelykbare teorieë oor die verband tussen taalgebruik en magsuitoefening. Daaruit vloei die metodiek van kritiese diskoersanalise, wat na aanleiding van die werk van Fairclough en Van Dijk hier op drie vlakke - teks, konteks van produksie, en samelewingskonteks - geskied. Die bevinding van die artikel is onder meer dat Bekker se komplekse posisionering ten opsigte van Afrikaans en Afrikaners gekenmerk word deur 'n identifisering met wit en bruin Afrikaanse jeugdiges, maar dat hy minder begrip vertoon vir die ouer geslag wit Afrikaners. Bekker beklemtoon ook gereeld die positiewe aspekte van kulturele inklusiwiteit en diversiteit, en is oor die algemeen optimisties, maar by tye ook skerp krities oor die "nuwe" Suid-Afrika. Sy skryfstyl, keuse van onderwerpe en publikasieplatforms getuig van strategiese berekendheid.af_ZA
dc.description.urihttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_abstract&pid=S0041-47512016000100010&lng=en&nrm=iso&tlng=af
dc.description.versionPublisher's version
dc.format.extent16 pages
dc.identifier.citationBotma, G. J. 2016. "Koos sê..." : 'n kritiese diskoersanalise van die metakapitaal van ʼn invloedryke Suid-Afrikaanse mediamagnaat. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, vol.56(1):153-168, doi:10.17159/2224-7912/2016/v56n1a10.
dc.identifier.issn2224-7912 (online)
dc.identifier.issn0041-4751 (print)
dc.identifier.otherdoi:10.17159/2224-7912/2016/v56n1a10
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/99997
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
dc.rights.holderSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
dc.subjectNaspersen_ZA
dc.subjectJournalism -- South Africaen_ZA
dc.subjectLanguage and cultureen_ZA
dc.subjectCritical discourse analysisen_ZA
dc.subjectAfrikaans languageen_ZA
dc.subjectBordieueng_ZA
dc.subjectFoucaulten_ZA
dc.title"Koos sê..." : 'n kritiese diskoersanalise van die metakapitaal van ʼn invloedryke Suid-Afrikaanse mediamagnaataf_ZA
dc.title.alternative"Koos says..." : a critical discourse analysis of the meta-capital of a prominent South African media tycoonen_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
botma_koos_2016.pdf
Size:
443.09 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download article
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: