Advancing ESG objectives with ESG-linked derivatives
Date
2024-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: Environmental, social, and governance (ESG) concerns require the active involvement of the finan- cial sector in advancing ESG compliance. The global derivative market holds significant importance. Leveraging derivatives, exchanges, and clearinghouses offers a pathway for the financial sector to promote ESG objectives. This research assignment examines the particular challenges associated with utilizing derivatives to promote ESG compliance. It explores ESG-linked derivatives, utilizing Monte Carlo simulation, associated with Key Performance Indicators (KPIs) and priced based on the attainment of specific Sustainability Performance Targets (SPTs). These specific ESG-linked derivatives are tailored for this purpose - advancing ESG objectives. ESG-linked derivatives repre- sent an emerging field, demanding further in-depth exploration.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Omgewings-, sosiale en bestuursaangeleenthede (ESG) vereis aktiewe betrokkenheid van die finansiele sektor om ESG-nakoming te bevorder. Die globale afgeleidemarkte het aansienlike belangrikheid met betrekking tot ESG. Die benutting van afgeleides en aandelebeurse bied ’n middel vir die finansiele sektor om ESG-doelwitte te bevorder. Hierdie studie ondersoek die spesifieke uitdag ings wat verband hou met die gebruik van afgeleides om ESG-nakoming te bevorder. Dit ondersoek ’n ESG-verwante afgeleide instrumente wat gebruik maak van Monte Carlo-simulasie, gekoppel aan sleutel prestasie-aanwysers (KPIs) en geprys op grond van die bevrediging van spesifieke volhoud-baarheids prestasiedoelwitte (SPTs). Hierdie spesifieke ESG-verwante afgeleide instrumente is op maat gemaak vir hierdie doel - die bevordering van ESG-doelwitte. ESG-verwante afgeleide instru- mente is ’n opkomende veld wat verdere diepgaande verkenning verg.

Description
Thesis (MCom)--Stellenbosch University, 2024.