The reliability of pulp evaluation and paper testing, and the effect of measurement error on quality and cost
Date
1993
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: In quality control and in Research and Development, testing error is a vital concern because it interferes with the ability to measure the difference between materials. Procedures for determining the repeatability, reproducibility and accuracy of the measurement system were investigated, and it was found that several statistical methods developed for, and applied to, production processes may also be used to control the quality of the measurement process. The construction and interpretation of control charts used to control the accuracy of measurements and calibrations are explained.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Kennis van toetsfout is van die uiterste belang in gehaltebeheer en navorsing, aangesien dit 'n rol speel by die bepaling van verkille tussen materiale. Tegnieke vir die bepaling van die herhaalbaarheid, reproduseerbaarheid en akkuraatheid van die meetsisteem is ondersoek, en verskeie statistiese metodes soos ontwikkel en toegepas in vervaardigings prosesse is ook gebruik om die gehalte van die meetproses te beheer. Die konstruksie en gebruik van beheer om die akkuraatheid van metings en kalibrasie onder beheer te hou, word verduidelik.

Description
Thesis (PhDFor)--Stellenbosch University, 1993.