Modelling the environmental and socio-economic impacts of controlling the invasive prosopis tree in Witbank, Northern Cape, South Africa
Date
2023-03
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: The invasive Prosopis species are regarded to be one of the major invasive alien plant species causing environmental disturbances in Witbank under the Orange River water catchment areas in the Northern Cape Province. This invasive alien plant species is responsible for many concomitant and deleterious impacts on the environment, amongst them excessive water consumption, reduction in stream flow, invasion of grazing lands, displacement of native plant species and an environmental nuisance but to mention a few. On the other hand, the invasive Prosopis tree also offers beneficial effects which include, a feed source for livestock, pharmaceutical properties, raw material for making flour and an energy source in the form of firewood. As a result, the management of Prosopis species is a contentious issue that leads to a dilemma when trying to strike a balance between the negative and the positive effects emanating from this alien invasive plant species. Thus, a system dynamics model (i.e., the WITBANK-PROSOPIS model) was developed to assess the environmental and socio-economic implications of clearing the invasive Prosopis species in Witbank, Northern Cape Province, South Africa. Five scenarios were simulated for the purposes of this study, and important insights that can potentially aid decision makers were emphasised. The study concluded by recommending that value added products that make use of Prosopis biomass be incorporated in future assessments.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die indringerspesie Prosopis word beskou as een van die mees belangrike uitheemse plantspesies wat omgewingsversteurings in Witbank, in die Oranjerivier se wateropvangs-gebied in die Noord-Kaap provinsie, veroorsaak. Hierdie uitheemse indringerspesie is verantwoordelik vir ‘n verskeidenheid skadelike impakte op die omgewing, onder andere buitensporige waterverbruik, verliese in stroomvloei, verspreiding na weiveld, verdringing van inheemse plantspesies en omgewingssteurnisse, om maar ‘n paar te noem. Aan die ander kant bied die indringer Prosopis-boom ook voordele, insluitende as ‘n bron van voer vir vee, as gevolg van sy farmaseutiese eienskappe, as rou materiaal vir die maak van meel, en as ‘n energiebron in die vorm van brandhout. Die bestuur van Prosopis-spesie is dus ‘n omstrede saak wta lei tot ‘n dilemma wanneer daar probeer word om ‘n balans tussen die positiewe en negatiewe effekte van hierdie indringerspesie te vind. ‘n Stelseldinamika-model (d.w.s die WITBANK-PROSOPIS model) is dus ontwikkel on die omgewings- en sosio-ekonomiese impakte van die verwydering van die indringer Prosopis-spesie in Witbank, Noord-Kaap provinsie, Suid-Afrika, te assesseer. Vyf scenarios is as doelwit van hierdie ondersoek gesimuleer, en belangrike insigte wat besluitnemers moontlik tot hulp kan wees is beklemtoon. Daar word as gevolgtrekking van die studie aanbeveel dat toegevoegde-waarde produkte wat gebruik maak van Prosopis-biomassa in toekomstige assesserings ingesluit moet word.

Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2023.