Geografiese gesigspunte in die segregasie politiek van Suid-Afrika

Date
1928-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die versamel van gegewens vir hierdie skripsie is oor 'n tydperk van tien maande versprei - Nov. 1927 tot Augustus 1928. - behalwe die ondervinding wat opgedoen is op 'n indirekte manier as onderwyser in die Oostelike Provinsie of in die Vrystaat of op spesiale toere na verskillende dele van die Unie. die deurlees van etlike werke op sosiale gebied en die deurwerk van 'n kursus in Siviele en Kriminele Wet van die Universiteit van Suid-Afrika was ook tot groot nut - veral die dele, wat so breedvoerig die Prof. Brookes in sy werke "The Political Future of South Africa" en "The History of the Native Policy of South Africa" uiteengesit is.
ENGLISH ABSTRACT: No English abstract available.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 1928.
Keywords
Apartheid -- South Africa, UCTD
Citation