Intertalige en kruiskulturele verkeer tussen Afrikaans en Nederlands in Marlene van Niekerk se verhaalbundel Die sneeuslaper

dc.contributor.authorViljoen, Louiseen_ZA
dc.date.accessioned2017-07-14T09:04:01Z
dc.date.available2017-07-14T09:04:01Z
dc.date.issued2016-05-11
dc.descriptionCITATION: Viljoen, L. 2016. Intertalige en kruiskulturele verkeer tussen Afrikaans en Nederlands in Marlene van Niekerk se verhaalbundel Die sneeuslaper. LitNet Akademies, 13(1):250-271.
dc.descriptionThe original publication is available at http://www.litnet.co.za
dc.description.abstractVerskeie lesers het kommentaar gelewer op die wyse waarop die gebruik van Afrikaans in Marlene van Niekerk se verhaalbundel Die sneeuslaper deur ander tale, veral Nederlands, “geperforeer” of “geïnfiltreer” is. In hierdie artikel word daar aandag gegee aan die intertalige en kruiskulturele verkeer tussen Afrikaans en Nederlands in hierdie bundel, spesifiek in die verhaal “Die sneeuslaper”. Dit word gedoen aan die hand van Waïl Hassan (2006) se insigte oor die “translational text” en Rebecca Walkowitz (2015) se werk oor tekste wat volgens haar “in vertaling” gebore is (born translated). Die artikel ondersoek die wyse waarop Afrikaans in die verhaal “Die sneeuslaper” geperforeer word deur Nederlands en die wyse waarop ’n Suid-Afrikaanse leefwêreld die Nederlandse verhaalruimte in hierdie verhaal infiltreer. Hierdie eienskap van die verhaal word in verband gebring met die figuur van die sneeuslaper wat geïnterpreteer word aan die hand van Marlene van Niekerk se opvattings oor die rol van die skrywer en die literêre teks, soos uiteengesit in onderhoude, toesprake, lesings en die artikel “The literary text in turbulent times: an instrument of social cohesion or an eruption of ‘critical bliss’. Notes on J.M. Coetzee’s Life and times of Michael K” wat in 2013 in Acta Academica verskyn het.en_ZA
dc.description.abstractWhen Marlene van Niekerk’s volume of stories Die sneeuslaper [The snow sleeper] (2010) was published, several reviewers commented on the fact that the Afrikaans used in the text was “perforated” or “infiltrated” by other languages, especially Dutch. This article explores the interlingual and cross-cultural movements between Afrikaans and Dutch in this volume, more specifically in “Die sneeuslaper”, the story that lends its title to the volume. Die sneeuslaper has an unusual publication and translation history. The text was commissioned by the University of Utrecht, written in Afrikaans and translated into Dutch by Riet de Jong-Goossens as the writing of the text progressed. According to Van Niekerk she constantly adjusted the Afrikaans text on the basis of her translator’s comments and questions. Finally the Dutch translation was published before the Afrikaans original.
dc.description.urihttp://www.litnet.co.za/intertalige-en-kruiskulturele-verkeer-tussen-afrikaans-en-nederlands-marlene-van-niekerk-se-verhaalbundel-die-sneeuslaper/
dc.description.versionPublisher's version
dc.format.extent22 pages
dc.identifier.citationViljoen, L. 2016. Intertalige en kruiskulturele verkeer tussen Afrikaans en Nederlands in Marlene van Niekerk se verhaalbundel Die sneeuslaper. LitNet Akademies, 13(1):250-271.
dc.identifier.issn1995-5928 (online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/101972
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherLitNet
dc.rights.holderAuthor retains copyright
dc.subjectAfrikaans literature -- 21st centuryen_ZA
dc.subjectVan Niekerk, Marlene. Die sneeuslaperen_ZA
dc.subjectTranslating and interpretingen_ZA
dc.titleIntertalige en kruiskulturele verkeer tussen Afrikaans en Nederlands in Marlene van Niekerk se verhaalbundel Die sneeuslaperaf_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
viljoen_intertalige_2016.pdf
Size:
253.13 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download article
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: