'n Ondersoek na die wenslikheid van skool-maatskaplike werk by Kleurlingskole

dc.contributor.advisorde Villiers, J. J.en_ZA
dc.contributor.authorKruger, Sophia Petronellaen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Department of Social Work.
dc.date.accessioned2012-08-27T12:08:23Z
dc.date.available2012-08-27T12:08:23Z
dc.date.issued1978
dc.descriptionProefskrif (M.A.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1978.
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: 'n Literatuurstudie oor skool-maatskaplike werk soos dit in die V.S.A. funksioneer, het die ondersoeker onder die indruk gebring van die waarde wat so 'n diens inhou vir leerlinge wat aanpassingsprobleme op skool ervaar. In Suid-Afrika waar daar nog nie 'n formele stelsel van skool-maatskaplike werk bestaan nie, word daar tans meer en meer oor die onderwerp gepraat en is verskeie persone besig om deur middel van navorsing op die behoefte aan so 'n diens te wys. Die Administrasie van Kleurlingsake het reeds in die sestiger jare op hierdie behoefte gewys. Maatskaplike werkers in diens van hierdie Staatsdepartement hanteer oorswaar gevalleladings met die gevolg dat probleme meestal net gestuit word en preventiewe dienste prakties onmoontlik is. Daarbenewens is volwassenes waarmee gewerk word, meestal reeds so vasgevang in hul negatiewe ervaringswêreld, dat dit te laat is om 'n heropvoedingstaak te verrig of om kapasiteite te ontwikkel wat te lank reeds latent is. Om hierdie situasie teen te werk, moet die kind betrek word. Probleme wat op 'n vroeë leeftyd ervaar word, moet maatskaplike werk-aandag geniet en voorkomingswerk moet sover moontlik geskied. Skoolmaatskaplike werk kan daartoe bydra dat leerlinge hul potensiaal beter benut, beter gebruik maak van die geleenthede wat die onderwys bied en ook minder probleme oordra na hul volwasse lewe.af_ZA
dc.format.extent247 pages
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/64460
dc.language.isoaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch University
dc.rights.holderStellenbosch University
dc.subjectSchool social work -- South Africaen_ZA
dc.subjectColored people (South Africa) -- Educationen_ZA
dc.subjectDissertations -- Social worken_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.title'n Ondersoek na die wenslikheid van skool-maatskaplike werk by Kleurlingskoleaf_ZA
dc.typeThesis
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
kruger_wenslikheid_1978.pdf
Size:
7.75 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download Thesis