Die belang van mediavryheid in Suid-Afrika : tweehonderd jaar, twee gevallestudies, van die Magna Carta tot die Muilbandwet

dc.contributor.authorRabe, Lizetteen_ZA
dc.date.accessioned2016-12-13T07:09:52Z
dc.date.available2016-12-13T07:09:52Z
dc.date.issued2016-09
dc.descriptionCITATION: Rabe, L. 2016. Die belang van mediavryheid in Suid-Afrika : tweehonderd jaar, twee gevallestudies, van die Magna Carta tot die Muilbandwet. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 56(3):856-874, doi:10.17159/2224-7912/2016/v56n3a9.
dc.descriptionThe original publication is available at http://www.scielo.org.za
dc.description.abstractHierdie artikel beskou die huidige bedreigings teen 'n vrye media in Suid-Afrika vanuit 'n mediahistoriografiese vertrekpunt en betoog dat die rol van 'n vrye media in Suid-Afrika belangriker is as ooit weens die bedreigings van die ANC-regering op die vrye vloei van inligting. Mediavryheid as konsep word bespreek, waarna 'n vrye media vanuit 'n libertaries-sosiaal verantwoordelike teoretiese vertrekpunt belig word. Dit word gevolg deur 'n kort bespreking van die gevallestudie as navorsingsontwerp en die historiese metode as navorsingsinstrument. Twee gevallestudies in die stryd om mediavryheid teen die regering van die dag oor byna tweehonderd jaar in Suid-Afrika volg: Die eerste onder 'n outoritêre Britse koloniale regering en die tweede onder 'n demokratiese bedeling onder die ANC. In die eerste word beweeg van geen persvryheid, na sogenaamde onvoorwaardelike vryheid. In die tweede hou die voorgestelde Media Appèl Tribunaal, sekere wetsontwerpe, sowel as ander bedreigings, asook die ondemokratiese uitsprake en optrede van Suid-Afrika se staatshoof en sy regering, ernstige gevare in vir mediavryheid, ondanks grondwetlike waarborge. Die stelsel van selfregulering is relevant en word kortliks bespreek. Die gevolgtrekking is dat mediavryheid altyd voorwaardelik is, ondanks 'n pro tempore-belewenis dat dit onvoorwaardelik kan wees, en dat mediavryheid eweseer 'n kwessie is in 'n sogenaamde liberaal-demokratiese bedeling as wat dit in 'n vorige diktatoriale koloniale era was.en_ZA
dc.description.urihttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_abstract&pid=S0041-47512016000300009&lng=en&nrm=iso&tlng=af
dc.description.versionPublisher's version
dc.format.extent19 pages
dc.identifier.citationRabe, L. 2016. Die belang van mediavryheid in Suid-Afrika : tweehonderd jaar, twee gevallestudies, van die Magna Carta tot die Muilbandwet. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 56(3):856-874, doi:10.17159/2224-7912/2016/v56n3a9.
dc.identifier.issn2224-7912 (online)
dc.identifier.issn0041-4751 (print)
dc.identifier.otherdoi:10.17159/2224-7912/2016/v56n3a9
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/99987
dc.language.isoafaf_ZA
dc.publisherSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kunsaf
dc.rights.holderSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kunsaf
dc.subjectFreedom of expression -- South Africaen_ZA
dc.subjectDemocracy -- South Africaen_ZA
dc.subjectMedia -- South Africaen_ZA
dc.subjectLibetarianismen_ZA
dc.titleDie belang van mediavryheid in Suid-Afrika : tweehonderd jaar, twee gevallestudies, van die Magna Carta tot die Muilbandwetaf_ZA
dc.title.alternativeThe importance of media freedom in South Africa : two centuries, two case studies, from the Magna Carta to the Secrecy Billen_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
rabe_mediavryheid_2016.pdf
Size:
457.59 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download article
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: