Die gebruik van gedigte in die onderrig van Afrikaans as addisionele taal

dc.contributor.authorAdendorff, Elbieen_ZA
dc.date.accessioned2020-02-18T09:40:27Z
dc.date.available2020-02-18T09:40:27Z
dc.date.issued2019
dc.descriptionCITATION: Adendorff, E. 2019. Die gebruik van gedigte in die onderrig van Afrikaans as addisionele taal. LitNet Akademies, 16(1):473-503.af_ZA
dc.descriptionThe original publication is available at https://www.litnet.co.zaen_ZA
dc.description.abstractDié artikel lewer verslag van ’n literatuurstudie en lesvoorstel wat spruit uit ’n projek wat onderneem is oor die gebruik van letterkunde as taalverwerwingshulpmiddel en as onderrigmetodologie in ’n Afrikaanse tweedetaalklaskamer1 (Adendorff 2014a). Hierdie opvolgstudie se fokuspunt is op die gebruik van gedigte2 as ’n suksesvolle, interaktiewe benadering tot taakgebaseerde leeraktiwiteite in taalverwerwingsklasse. Die gebruik van gedigte as hulpmiddel tot die aanleer van Afrikaans in die Afrikaanse addisioneletaalklaskamer3 is, nes die gebruik van letterkunde, ’n onderwerp wat nog nie deeglik ondersoek is nie. Navorsers soos Nasr (2001), Yavuz (2010) en Mittal (2014) problematiseer die onderwerp van gedigte as taalonderrighulpmiddel en kom tot die gevolgtrekking dat gedigte wel in die addisioneletaalklaskamer gebruik kan word om ’n nuwe taal aan te leer. Die doel van die artikel is om oor die volgende navorsingsvraag verslag te lewer: Hoe suksesvol kan gedigte in ’n taakgebaseerde onderrigprogram gebruik word om Afrikaans as addisionele taal te onderrig? Die eerste subdoelwit van die artikel is om te kyk na hoe en tot watter mate gedigte binne die taakgebaseerde benadering gebruik kan word ten einde die onderrig en leer van Afrikaans as addisionele taal te vernuwe en te verruim. ’n Verdere doelwit is om ’n geïntegreerde onderrigmetodologie voor te stel wat in skole gebruik kan word omdat dit een van die doelwitte in die Nasionale Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) van die Departement van Basiese Onderwys is. Hierdie studie vind binne die teoretiese raamwerk van die taakgebaseerde benadering vir die leer en onderrig van addisionele tale plaas. Die taakgebaseerde benadering is ’n taalonderrigbenadering wat die klem op betekenis deur middel van outentieke taalgebruik plaas. Die metodiek wat gevolg word, sluit ’n literatuurondersoek na die gebruik van gedigte in taalverwerwing in, asook die gebruik van gedigte binne die taakgebaseerde benadering, en laastens ’n taakgebaseerde voorbeeldles. Uit die literatuurondersoek en die voorbeeldles wil dit voorkom of gedigte wel as taalverwerwingshulpmiddel in die addisioneletaalklaskamer gebruik kan word.af_ZA
dc.description.abstractThis article reports on a literary study and a lesson plan on the use of poems in a language acquisition class. It forms part of a project and broader study on the use of literature as a teaching resource and as a teaching methodology for Afrikaans language acquisition (Adendorff 2014a). This follow-up study focuses on using poems in task-based learning activities as a successful and interactive approach in language acquisition classes.en_ZA
dc.description.versionPublisher's versionen_ZA
dc.format.extent31 pagesen_ZA
dc.identifier.citationAdendorff, E. 2019. Die gebruik van gedigte in die onderrig van Afrikaans as addisionele taal. LitNet Akademies, 16(1):473-503.af_ZA
dc.identifier.issn1995-5928 (online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/107503
dc.language.isoaf_ZAaf_ZA
dc.publisherLitNeten_ZA
dc.rights.holderAuthor retains copyrighten_ZA
dc.subjectAfrikaans language -- Study and teaching -- Foreign speakersen_ZA
dc.subjectAfrikaans poetry in educationen_ZA
dc.subjectLanguage acquisitionen_ZA
dc.subjectCompetency-based educationen_ZA
dc.titleDie gebruik van gedigte in die onderrig van Afrikaans as addisionele taalaf_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
adendorff_gebruik_2019.pdf
Size:
862.38 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download article
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: