Student Nurses’ Experience of Feedback During Clinical Learning at a Rural Nursing School: An Exploratory study

Date
2016-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY : Introduction and background Feedback is an integral element of clinical teaching and acts as a platform for identification and correction of learners’ mistakes to improve their future performances. Without feedback mistakes could be repeated in future as the learner will be unaware of such. Learners’ enrolments at Paray School of Nursing have quadrupled during the past four years. Since feedback provision during clinical practice of learners is mainly done by clinical teachers, an imbalance between learners and clinical nursing staff enrolments during the past five years has increased the workload of nurses as they strive to balance between teaching role and patient care. These circumstances have casted a doubt on the adequacy and quality of feedback learners are subjected to during their clinical practice. Aim and purpose of the study The aim of this study was to explore learners’ experiences of feedback they received during clinical practice. The results better the understanding of the learners’ experiences of such feedback. Methods A qualitative explorative descriptive design was used to describe the learner’s understanding of the concept of feedback during clinical practice. Purposive sampling technique was utilised to select a sample of twenty eight learners who participated in focus group discussions. Sample size was determined on the basis of data ‘saturation’. Selected students were asked to give a written consent to participate in the study. A semi-structured interviews schedule was used to guide focus group discussions. Data obtained was analysed through content thematic analysis. Findings and conclusion Ten themes emerged from data gathered namely learners’ understanding of feedback; feedback occurrence; means for feedback provision; learners’ perception of impact of feedback on learning; learners’ interest in feedback; learners’ response to feedback; feedback content; positive and negative feedback; lack of standards for feedback provision as well as timing of feedback provision. Generally, learners expressed dissatisfaction regarding the feedback citing that it lacks necessary scaffolds to help them to improve their performance. Besides, learners’ shared experiences demonstrated that feedback provision process does not conform to guidelines from literature. However, learners’ responses supported the opportunity of introducing self-regulation feedback model in future.
AFRIKAANSE OPSOMMING : Inleiding en agtergrond Terugvoer vorm‘n integrale deel van kliniese onderrig en dit dien as ‘n platform om leerders se foute te identifiseer en reg te stel ten einde hul toekomstige prestasie te verbeter. Sonder terugvoer sal die leerder nie bewus wees van die foute nie, en kan foute dus in die toekoms herhaal word. Oor die afgelope vier jaar is ‘n toename in die inskrywingsgetalle by die verpleegskool waargeneem.Dit het ‘n wanbalans teweeggebring wat die getalle van leerders en verpleegsters aanbetref, en het gelei tot ‘n toename in die werkslading van verpleegsters wat hul tyd moet verdeel tussen ‘n onderrig rol en pasiëntesorg. Hierdie omstandighede het daartoe gely dat die kwaliteit en toereikendheid van die terugvoer wat leerders ontvang gedurende hul studies, bevraagteken word. Doel van die studie Die doel van hierdie studie was om leerders se ervaring van terugvoer tydens die kliniese praktyk te ondersoek. Metodes ‘n Kwalitatiewe, ondersoekende en beskrywende model is gebruik om die leerders se begrip van die konsep van terugvoertydens die kliniese praktykte beskryf. ‘n Doelgerigte steekproeftegniek is gebruik om 28 leerders te kies wat deelgeneem het aan fokusgroep besprekings. ‘n Semi-gestruktureerde onderhoudskedule is gebruik om rigting en leiding aan die fokusgroep besprekings te gee. Data wat ingewin is, is deur middel van inhoud tematiese analise ontleed. Bevindings en gevolgtrekking Uit die analise het tien temas navore gekom, naamlik: leerders se begrip van terugvoer, wyse van terugvoer gee, terugvoer gebeure, leerders se persepsie van die impak van terugvoer; leerders se belangstelling in terugvoer; leerders se reaksie op terugvoer; die inhoud van terugvoer; positiewe en negatiewe terugvoer; die gebrek aan standaarde en tydsberekening ten opsigte van terugvoer. Leerders het hul ontevredenheid uitgespreek met terugvoer, en genoem dat dit nie die nodige ondersteuningsraamwerk bied om hulle in staat te stel om hul prestasie te verbeter nie. Hulle het egter die idee om‘n self-regulerende terugvoermodel in die toekoms te gebruik, ondersteun.
Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2016.
Keywords
Nursing -- Study and teaching (Preceptorship), Nurses -- Training of, Nursing students -- Research
Citation