'n Sosiologiese studie van sekere aspekte van die gemeenskap langs die Kafferkuilsrivier in die distrik Riversdal

dc.contributor.advisorWagner, O.en_ZA
dc.contributor.authorBasson, Albertus Johannesen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Department of Sociology and Social Anthropology.
dc.date.accessioned2012-08-27T12:08:06Z
dc.date.available2012-08-27T12:08:06Z
dc.date.issued1948
dc.descriptionTesis (M.A.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1948.
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: In Januarie 1946 voordat met die ondersoek begin is, is die hele Duinegebied eers deurreis teneinde met die gebied en sy bevolking, die landbouprodukte en vee, asook die leewyse en verspreiding van die bevolking vertroud te raak. Om hierdie doel te kan bereik, is daar by verskillende plase in die gebied besoek afgelê en onderhoude met vooraanstaande en bejaarde persone gevoer. Die volgende taak wat aangespak is was die afbakening van die opname-gebied. 'n Bepaalde groep van die bevolking wat onder betreklik homogene omstandighede leef, wat geografies-geïsoleers woon en waarvan die lede in noue aanraking met mekaar is, is tot studiegebied gekies en bestudeer.af_ZA
dc.format.extent90 pages : illustrations.
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/63872
dc.language.isoaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch University
dc.rights.holderStellenbosch University
dc.subjectSocial surveys -- South Africa -- Riversdaleen_ZA
dc.subjectRiversdale (South Africa) -- Economic conditionsen_ZA
dc.subjectRiversdale (South Africa) -- Social conditionsen_ZA
dc.subjectDissertations -- Sociologyen_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.title'n Sosiologiese studie van sekere aspekte van die gemeenskap langs die Kafferkuilsrivier in die distrik Riversdalaf_ZA
dc.typeThesis
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
basson_sosiologiese_1948.pdf
Size:
37.57 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download Thesis