Catullus en Krog : gebruik van 'n persona as metafoor vir die kreatiewe proses van skryf

dc.contributor.authorBlanckenberg, M.en_ZA
dc.date.accessioned2012-07-05T09:19:25Z
dc.date.available2012-07-05T09:19:25Z
dc.date.issued2002
dc.descriptionCITATION: Blanckenberg, M. 2002. Catullus en Krog : gebruik van 'n persona as metafoor vir die kreatiewe proses van skryf. Akroterion, 47:47-57, doi:10.7445/47-0-110.af_ZA
dc.descriptionThe original publication is available at http://akroterion.journals.ac.za/puben_ZA
dc.description.abstractHierdie bespreking ondersoek die moontlikheid dat beide Gaius Valerius Catullus en Antjie Krog in hulle digkuns gebruik maak van 'n persona as metafoor vir die kreatiewe proses van skryf. Gedig c. 50 van Catullus word as voorbeeld gebruik waar die moontlikheid bestudeer word dat die Calvus in gedig c. 50 gebruik word as 'n metafoor vir die kreatiewe proses van skryf. Deur die bestudering van die betrokke gedig word die effek wat Calvus op Catullus uitoefen metafories vergelyk met die effek wat die kreatiewe proses op Catullus uitoefen. Volgens hierdie lesing van c. 50 konsentreer die digter-persona op sy ervaring van die kreatiewe proses as soortgelyk aan die ervaring van 'n liefdesverhouding. Die studie verken Catullus se gebruik van die Calvus persona in c. 50 as 'n poging van die digter om beide die emosionele en erotiese ervaring van digkuns te verwoord. In 'n soortgelyke ondersoek word Antjie Krog se gedig “die skryfproses, as sonnet” as 'n voorbeeld van moderne digkuns bespreek, waar (a) die man as metafoor gebruik word vir die proses van kreatiwiteit, en (b) voorbeelde van erotika gebruik word om die ervaring van die kreatiewe proses te verwoord. Hierdie bespreking van die gedigte van beide 'n antieke en moderne digter plaas die kompleksiteit van Catullus se ervaring van die kreatiewe proses in perspektief ten opsigte van moderne digkuns.af_ZA
dc.description.urihttp://akroterion.journals.ac.za/pub/article/view/110
dc.description.versionPublisher's versionen_ZA
dc.format.extent11 pagesen_ZA
dc.identifier.citationBlanckenberg, M. 2002. Catullus en Krog : gebruik van 'n persona as metafoor vir die kreatiewe proses van skryf. Akroterion, 47:47-57, doi:10.7445/47-0-110af_ZA
dc.identifier.issn2079-2883 (online)
dc.identifier.issn0303-1896 (print)
dc.identifier.otherdoi:10.7445/47-0-110
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/21606
dc.language.isoaf_ZAaf_ZA
dc.publisherStellenbosch University, Department of Ancient Studiesen_ZA
dc.rights.holderAuthor retains copyrighten_ZA
dc.subjectCatullus, Gaius Valerius -- Criticism and interpretationen_ZA
dc.subjectKrog, Antjie -- Criticism and interpretationen_ZA
dc.subjectKrog, Antjie. Die skryfproses, as sonnet -- History and criticismen_ZA
dc.subjectCatullus, Gaius Valerius. c. 50 -- History and criticismen_ZA
dc.subjectCreativity in literatureen_ZA
dc.titleCatullus en Krog : gebruik van 'n persona as metafoor vir die kreatiewe proses van skryfen_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Blanckenberg_Catullus_2002.pdf
Size:
608.21 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download article
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: