'n Historiese en krities-analitiese studie van die liedersiklus Die schone Mullerin van Wilhelm Muller en Franz Schubert

dc.contributor.authorBouwer, Jacobus Danielen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Music.en_ZA
dc.date.accessioned2012-08-27T12:08:16Z
dc.date.available2012-08-27T12:08:16Z
dc.date.issued1972
dc.descriptionThesis (M. Mus.) --Stellenbosch University, 1972.en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: "Die schone Mullerin" verg 'n openhartige oorgawe van die sanger aan die lied en geen koel akademiese sangwyse nie. Dit is die sanger se taak om te probeer deurdring tot die grondstemming van elke lied. Juis daarom is dit noodsaaklik dat hy eers 'n grondige studie van die poësie maak voordat hy die toonsetting daarvan aandurf. Schubert se skeppende vermoë word deur die woord van die digter gesprikkel; tog slaag hy daarin om altyd 'n volkome natuurlikheid aan sy melodiese frase te verleen. Die ritme van die lied is natuurlik sterk afhanklik van die ritme van die gedig, aangesien die musiek en poësie 'n gemeenskaplike ritme het. Daarom is dit noodsaaklik dat 'n deeglike studie van die prosodie van die liedere gemaak word alvorens bepaal kan word of die toondigter getrou was aan die wette van die natuurlike woordaksent.af_ZA
dc.description.versionSongs -- History and criticism
dc.description.versionSongs -- History and criticismen_ZA
dc.format.extent286 pages : illustrations.en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/64223
dc.language.isoaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectMuller, Wilhelm, -- 1794-1827en_ZA
dc.subjectSchubert, Franz, -- 1797-1828en_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.title'n Historiese en krities-analitiese studie van die liedersiklus Die schone Mullerin van Wilhelm Muller en Franz Schubertaf_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
bouwer_historiese_1972.pdf
Size:
83.77 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download item