Towards the fulfilment of three generations of rights : a theological contribution by Koos Vorster
Date
2012-10
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
AOSIS Publishing
Abstract
In this article the theological contribution of Koos Vorster to human rights discourses was
discussed. It was shown how he focused upon all three generations rights, namely the first
generation civil and political rights, second generation social, economic and cultural rights,
and third generation developmental and ecological rights. He appreciates the importance of
nurturing citizens and leaders of public and civic virtue and character for the implementation
of rights and the creation of a human rights culture. He also gives special attention to the
implementation of ecological rights and therefore discussed various forms of ecocide.
Ultimately, Vorster stimulates systematic theological discourses on ecological rights by
viewing the implementation of ecological rights as a theological matter. It had to do with the
heart of Christian faith.
Aangaande die vervulling van drie generasies van regte: ‘n Teologiese bydrae deur Koos Vorster. In hierdie artikel was die teologiese bydrae van Koos Vorster tot menseregte-diskoerse bespreek. Dit dui aan dat hy op al drie generasies van menseregte gefokus het, naamlik eerste generasie burgerlike en politieke regte, tweede generasie sosiale, ekonomiese en kulturele regte en derde generasie ontwikkelings- en ekologiese regte. Hy waardeer die belangrikheid van die vorming van burgers en leiers van burgerlike en openbare deug en karakter vir die implementering van regte en die bou van ‘n menseregtekultuur. Hy het spesiale aandag gegee aan die implementering van ekologiese regte en hy het derhalwe die verskillende vorme van die vernietiging van die natuurlike omgewing bespreek. Hy stimuleer sistematies-teologiese denke oor ekologiese regte. Hy het die implementering van ekologiese beskou as ‘n teologiese saak. Dit het met die hart van die Christelike geloof te make gehad.

Description
CITATION: Koopman, N. N. 2012. Towards the fulfilment of three generations of rights : a theological contribution by Koos Vorster. In die Skriflig/In Luce Verbi, 46(1): 1-6, doi: 10.4102/ids.v46i1.45.
The original publication is available at http://www.indieskriflig.org.za
Publication of this article was funded by the Stellenbosch University Open Access Fund.
The original publication is available at http://www.indieskriflig.org.za
Publication of this article was funded by the Stellenbosch University Open Access Fund.
Keywords
Vorster, Koos, Civil rights, Political rights, Social rights, Human rights, Ecotheology
Citation
Koopman, N. N. 2012. Towards the fulfilment of three generations of rights : a theological contribution by Koos Vorster. In die Skriflig/In Luce Verbi, 46(1): 1-6, doi: 10.4102/ids.v46i1.45