Duties of peer educators in the workplace : meeting managements' expectations?
Date
2012-03
Authors
Baasner-Weihs, Friederike
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Peer educators can play a core function in HIV&AIDS workplace programmes, but managers' and peer educators' expectations need to be aligned. Quantitative data from managers and peer educators actively involved in HIV&AIDS programmes in three medium sized automotive supplier companies in Port Elizabeth, South Africa, were collected to understand what managers were expecting from peer educators compared to peer educators' perceived duties. Results show that peer educators only partially meet manager' expectations mainly due to differences in the importance of some programme objectives, insufficient planning and monitoring of activities, unmet expectations from peer educators towards managers and lack or inaccessibility of available resources, especially time. These and other identified gaps and lacks need to be acknowledged and addressed to allow the alignment of expectations.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Portuuropvoeders speel 'n belangrike rol in die MIV & VIGS werkplekprogram, maar bestuurders en portuuropvoeders se verwagtinge moet egter in lyn met mekaar wees. Die kwantitatiewe opname het gegewens versamel van bestuurders en portuuropvoeders wat aktief betrokke was by die MIV & VIGS program in drie medium-grootte motorbedryfverskaffers in Port Elizabeth, Suid-Afrika. Die doel van die opname was om sodoende te verstaan wat bestuurders van portuuropvoeders verwag in vergelyking met laasgenoemde se konsep van hul verpligtinge. Uitslae toon dat portuuropvoeders slegs gedeeltelik aan bestuurders se verwagtinge voldoen en dit is grootliks as gevolg van opinies wat verskil oor die belangrikheid van die program se doelstellings, onvoldoende beplanning en toesighouding van aktiwiteite en die onbeskikbaarheid en ontoeganklikheid van hulpbronne soos tyd. Hierdie en ander tekortkominge moet erken en aangespreek word om ten einde te verseker dat verwagtinge in lyn is.

Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2012.
Keywords
HIV/AIDS workplace programmes -- South Africa -- Port Elizabeth, HIV infections -- Prevention -- Study and teaching -- South Arica -- Port Elizabeth, AIDS (Disease) -- Prevention -- Study and teaching -- South Arica -- Port Elizabeth, Peer counseling -- South Arica -- Port Elizabeth, Dissertations -- Industrial psychology, Theses -- Industrial psychology, Assignments -- Industrial psychology, Dissertations -- HIV/AIDS management, Theses -- HIV/AIDS management, Assignments -- HIV/AIDS management