Negative constructions in isiXhosa

Date
2000-03
Authors
Jobela, Mthuthuzeli Todd
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study aims at the investigation of negation in IsiXhosa with the main emphasis on negative morphemes and negative constituents. This study exammes negative morphemes that effect negation m verbs such as copulative and non-copulative verbs in all moods and tenses. This investigation will take the Noun Phrase as the centre of focus. NP will be examined with both specified and unspecified noun as head. Chapter one deals with the brief overview of negation in syntax with special emphasis on negation as an inflectional category and on the structure of functional phrases. Chapter two investigate the negative morphemes in the different moods with different tenses. These moods will be considered with regard to copulative and non-copulative verbs. Secondly this chapter explores negative construction involving the copulative verb and its complements which include the NP, adjective, relative, PP with NGA and PP with na. Deficient verbs properties are explored. Chapter three aims at investigating the possibilities of putting different constituents of a sentence in the negative. These possibilities include subject inversion, clefting and etc. Modal structure theory is applied. Chapter four aims at summarizing the findings contained in the previous chapters.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie het as doel 'n ondersoek na die negatief in Xhosa, veral die negatiewe morfeme en die negatiewe konstituente. Dit ondersoek negatiewe morfeme wat 'n invloed het op die negatief in werkwoorde soos die kopulatiewe en nie-kopulatiewe werkwoorde in alle modi en tye. Hierdie ondersoek het as fokuspunt die naamwoordgroep. Die naamwoordgroep is ondersoek met 'n gespesifiseerde en niegespesifiseerde naamwoord as kern. Hoofstuk een gee 'n kort oorsig oor die negatief in sintaksis met spesiale nadruk op die negatief as 'n infleksie kategorie en op die struktuur van funksionele frases. Hoofstuk twee ondersoek die negatiewe morfeme in die verskillende modi met verskillende tye. Hierdie modi is ondersoek met verwysing na kopulatiewe en niekopulatiewe werkwoorde. Tweedens, ondersoek hierdie hoofstuk die negatiewe konstruksie met die kopulatiewe werkwoord en sy komplemente wat insluit die naamwoordgroep, adjektief, relatief en preposisionele groepe met nga en na. Die eienskappe van hulpwerkwoorde is ook ondersoek. Hoofstuk drie ondersoek die moontlikhede om verskillende konstituente van 'n sin in die negatiefte plaas. Hierdie moontlikhede sluit in subjeksinversie en split. Hoofstuk vier gee 'n opsomming van die bevindings in die vorige hoofstukke.
Description
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2000.
Keywords
Xhosa language, Grammar, Comparative and general -- Negatives
Citation