Methods to extract maximum electrical energy from PV panels on the earth's surface

Date
2004-12
Authors
Bekker, Bernard
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This thesis investigates methods to extract the maximum amount of electrical energy from a py panel. The thesis is divided into four parts, focussing on different aspects relating to this topic. The first part will investigate the role that py energy is likely to play in South Africa's future energy scenario, by looking at topics like the greenhouse effect and the economics of energy production. Secondly the thesis will look at how to position py panels optimally for maximum energy generation through the year. A software model of a py panel is developed which can calculate available py energy and energy generation costs for a given location, based on parameters like the positioning of the py panel and historic weather data. Thirdly the optimal design of a maximum power point tracker is investigated. The optimal design, based on a k-sweep voltage ratio maximum power point tracking algorithm, is implemented using a DSP controlled boost converter circuit. Finally, the best methods to store energy generated using py panels are explored. Energy storage technologies are compared for rural, off-grid applications in South Africa, and the design and implementation of a pulse-charging lead-acid battery charging strategy is explained.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis ondersoek maniere waarop die maksimum hoeveelheid elektriese energie vanuit 'n py paneelonttrek kan word. Die tesis word in vier dele verdeel, wat elkeen fokus op 'n ander aspek van die onderwerp. Die eerste kyk na die rol wat PV energie potensieël kan speel in die toekomstige energie produksie binne Suid Afrika, deur te kyk na onderwerpe soos die kweekhuis effek, en die ekonomiese sy van energie produksie. Tweedens kyk die tesis na metodes om 'n py paneeloptimaal te posisioneer vir maksimum energie deur die jaar. 'n Sagteware model van 'n PV paneel word ontwikkel wat die hoeveelheid beskikbare energie, en die kostes daarvan, kan bereken vir 'n spesifieke plek, gebaseer op PV paneel data en vorige jare se atmosferiese data. Derdens word agtergrond oor maksimum drywingspunt volgers gegee, en die ontwerp en bou van 'n k-variërende, spannings verhouding maksimum kragpunt volger verduidelik, geimplimenteer deur van 'n DSP en 'n opkapper baan gebruik te maak. Laastens word die beste maniere om PV energie te stoor, vir landelike toepassings weg vanaf die Eskom netwerk, ondersoek. Alle beskikbare tegnologieë word eers vergelyk met mekaar, waarna die ontwerp en bou van 'n puls-laai loodsuur batterylaaier verduidelik word.
Description
Thesis (MScIng)--University of Stellenbosch, 2004.
Keywords
Photovoltaic power systems, Photovoltaic power generation, Dissertations -- Electrical and electronic engineering, Theses -- Electrical and electronic engineering
Citation