Behoeftes en waardes van kleurlingvroue ten opsigte van behuisingsomstandighede
Date
1980
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: As gevolg van die geweldige behuisingstekort onder Kleurlinge in
Wes-Kaapland en 'n toenemende ontplooing van Staatsprogramme ten
opsigte van die beskikbaarstelling van behuising vir minder gegoede groepe, is kennis van beide die huidige behuisingsopset,
asook die behoeftes en waardeoriëntasies van inwoners van hierdie
skemas uiters noodsaaklik vir toekomstige beplanning, voorkoming
van foutiewe optrede, asook die daarstelling van 'n evolusionêre
samelewing en dus die suksesvolle uitvoering van die Regering se
behuisingsbeleid.
Description
Proefskrif (M. in Huishoudkunde) -- Universiteit van Stellenbosch, 1980.
Keywords
Colored people (South Africa) -- Housing -- South Africa -- Stellenbosch, Housing -- South Africa -- Stellenbosch -- Public opinion, Dissertations -- Home economics, UCTD