Herinnering & verlange : gesprekke oor mag, geskiedenis en die Bybel
dc.contributor.author | Jonker, Louis C. | en_ZA |
dc.date.accessioned | 2020-05-19T07:14:03Z | |
dc.date.available | 2020-05-19T07:14:03Z | |
dc.date.issued | 2019 | |
dc.description | CITATION: Jonker, L. C. 2019. Herinnering & verlange : gesprekke oor mag, geskiedenis en die Bybel. Stellenbosch: AFRICAN SUN MeDIA, doi:10.18820/9781928314530. | |
dc.description | The original publication is available at https://africansunmedia.store.it.si/za | |
dc.description.abstract | ‘n Nostalgiese reis styg uit die pen van prof. Louis C. Jonker oor sy eie herinnering aan en verlange na die leermeesters wat hom help vorm het, sy eie ontwaking as bybelwetenskaplike, en sy bediening in die NG kerk. Hy verken ook sy innerlike stryd in hierdie verskillende tydperke. Die uitvloeisel hiervan is ‘n mengsel van historiese novelle, biografie, persoonlike memoires en die akademiese skryfsels van prof. Ferdinand Deist, Biskop John Colenso, prof. Johannes du Plessis en ook dié van Jonker. Die vertellings – wat soms aan speelse fantasie grens – word in die boek afgewissel met toegeligte uittreksels uit vakliteratuur deur, en oor, die vier gespreksgenote. Uiteindelik lewer Jonker hiermee belangrike kommentaar oor die huidige stand van Bybelinterpretasie in Suid-Afrika. | en_ZA |
dc.description.tableofcontents | 'n Bottel Rust-in-Vrede -- Verskillende stemme oor Bybeluitleg in Suid-Afrika -- Die Biskop -- Literatuur van/oor Biskop John William Colenso -- Die Professor -- Literatuur van/oor Prof. Johannes du Plessis -- Ontworsteling -- Literatuur van/oor Prof. Ferdinand Deist -- Die Nuwe Suid-Afrika breek aan -- Literatuur vanuit die Nuwe Suid-Afrika -- Te vroeg gestorwenes...en langslewendes. | |
dc.description.uri | https://africansunmedia.store.it.si/za/book/herinnering-verlange-gesprekke-oor-mag-geskiedenis-en-die-bybel/548418 | |
dc.description.version | Publisher's version | |
dc.format.extent | 167 pages | |
dc.identifier.citation | Jonker, L. C. 2019. Herinnering & verlange : gesprekke oor mag, geskiedenis en die Bybel. Stellenbosch: AFRICAN SUN MeDIA, doi:10.18820/9781928314530. | |
dc.identifier.isbn | 978-1-928314-52-3 (print) | |
dc.identifier.isbn | 978-1-928314-53-0 (online) | |
dc.identifier.other | doi:10.18820/9781928314530 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10019.1/108573 | |
dc.language.iso | af | en_ZA |
dc.publisher | AFRICAN SUN MeDIA | |
dc.rights.holder | AFRICAN SUN MeDIA | |
dc.rights.holder | Author retains copyright | |
dc.subject | Power (Christian theology) | en_ZA |
dc.subject | Bible. Old Testament -- Criticism, interpretation, etc | en_ZA |
dc.subject | Bible -- Criticism, interpretation, etc. -- History | en_ZA |
dc.title | Herinnering & verlange : gesprekke oor mag, geskiedenis en die Bybel | af_ZA |
dc.type | Book | en_ZA |