Die historiese ontwikkeling van die Onder-Olifantsrivier, 1660-1902 : 'n geskiedenis van die distrik Vanrhynsdorp

dc.contributor.authorScholtz, Philippus Lodewikus
dc.contributor.authorGiliomee, Hermann Buhr,1938-
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Department of History.
dc.date.accessioned2012-08-27T11:36:25Z
dc.date.available2012-08-27T11:36:25Z
dc.date.issued1966
dc.descriptionScholtz's contribution originally published as Thesis (DLitt) -- University of South Africa.
dc.descriptionGilomee's contribution originally published as MA thesis, University of Stellenbosch.
dc.descriptionThesis (PhD) -- Stellenbosch University 1964
dc.descriptionCondition of images on pages; 294, 302, 303, 306 and 336 are very poor due to the condition of the original hard copy.
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Skrywer het aanvanklik beplan om rekenskap te probeer gee van die historiese stroom in die Wes-Kaaplandse kusvlakte, tussen die Olifants- en die Oranjerivier gedurende die negentiende eeu. Hiervan moes afgesien word, omdat dit alras geblyk het dat die opset en omlyning van so 'n onderwerp, die afbakening van die gebiedsterrein en die omvang van die bronne, probleme van 'n ongewone aard sou oplewer. Genoemde en ander oorwegings het daartoe gelei dat die geografiese terrein beperk is tot die veldkornetskap Onder-Olifantsrivier (ook genoem die Mond van Olifantsrivier, Onder-Kompanjiesdrif, die wyk Troe-Troe en die distrik Vanrhynsdorp; laasgenoemde sedert die end van die vorige eeu). Terselfdertyd is die tydvak dermate uitgebrei dat 'n historiese beeld van 'n Kaaplandse plattelandse distrik oor nagenoeg 'n kwart-millennium (1660 tot 1902) daargestel kon word. Die jaartal 1660 dagteken die aanvang van 'n sestal Hollandse ontdekkingsreise langs die Olifantsrivier af, reise wat daarop bereken was om die pad na die mitiese Vigiti Magna en die fabelagtige Monomotapa oop te slaan. Die einddatum van die proefskrif wat inderdaad ook die slot van 'n historiese drama in die Suid-Afrikaanse geskiedenis aandui, sluit in meer as een opsig die tydperk van stadige en vertraagde ontwikkeling in die Onder-Olifantsrivier finaal af.af_ZA
dc.format.extent373 p. : maps
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/54197
dc.language.isoaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch University
dc.rights.holderStellenbosch University
dc.subjectCaledon, Du Pre Alexander, -- 2nd Earl of, -- 1778-1839
dc.subjectVanrhynsdorp (South Africa) -- History
dc.subjectOlifants River (South Africa) -- History
dc.subjectCape of Good Hope (South Africa) -- History -- 1795-1872
dc.subjectUniversity of South Africa -- Dissertations -- History
dc.subjectDissertations -- History
dc.titleDie historiese ontwikkeling van die Onder-Olifantsrivier, 1660-1902 : 'n geskiedenis van die distrik Vanrhynsdorpaf_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
scholtz_historiese_1964.pdf
Size:
515.18 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description: