Selibaat : die verstaan van die konsep van ʼn selibate leefstyl, vanuit 1 Korintiers 7:1-28, en die verantwoordelike gebruik van die konsep vandag
dc.contributor.advisor | Punt, Jeremy | en_ZA |
dc.contributor.author | Opperman, Melissa | en_ZA |
dc.contributor.other | Stellenbosch University. Faculty of Theology. Dept. of Old and New Testament. | en_ZA |
dc.date.accessioned | 2012-11-07T08:07:49Z | en_ZA |
dc.date.accessioned | 2012-12-12T08:08:32Z | |
dc.date.available | 2012-11-07T08:07:49Z | en_ZA |
dc.date.available | 2012-12-12T08:08:32Z | |
dc.date.issued | 2012-12 | en_ZA |
dc.description | Thesis (MDiv)--Stellenbosch University, 2012. | en_ZA |
dc.description.abstract | ENGLISH ABSTRACT: This dissertation deals with the concept of celibacy, as interpreted from 1 Corinthians 7: 1-28, the development of the term in the Protestant tradition, and its use in our current context (which includes the Reformed tradition). This dissertation makes a thorough exegetical study and it especially analyses the Protestant tradition (with the development of celibacy within the tradition). Lastly it looks at the way the term celibacy is used today in the Dutch Reformed tradition. The main focus is precisely the relationship and differences that occur between 1 Corinthians 7: 1-28 and the use of the term celibacy in the Protestant tradition, and also the use of celibacy in our understanding today. | en_ZA |
dc.description.abstract | AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie skripsie handel oor die konsep van selibaat, soos geïnterpreteer vanuit 1 Korintiërs 7: 1-28, die ontwikkeling van die term in die Protestantse tradisie en ook die gebruik daarvan in ons huidige konteks (wat die Nederduitse Gereformeerde tradisie insluit). Die skripsie maak ʼn deeglike eksegetiese studie en die skripsie ontleed ook veral die Protestantse tradisie (met die ontwikkeling van selibaat binne die tradisie). Dit kyk ook laastens na die manier hoe die term selibaat vandag gebruik word vanuit die Nederduitse Gereformeerde tradisie. Die hooffokus is juis die verbande en verskille wat daar ontstaan tussen 1 Korintiërs 7:1-28 en die gebruik van die term selibaat in die Protestantse tradisie, en ook die gebruik van selibaat in ons verstaan van die konsep vandag. | en_ZA |
dc.format.extent | 75 leaves | en_ZA |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10019.1/71657 | |
dc.language.iso | af | en_ZA |
dc.publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University | en_ZA |
dc.subject | Celibacy | en_ZA |
dc.subject | Marriage -- Religious aspects -- Christianity | en_ZA |
dc.subject | Husband and wife | en_ZA |
dc.subject | Bible. Corinthians, 1st, VII, 1-28 -- Criticism, interpretation, etc. | en_ZA |
dc.subject | Sexual ethics | en_ZA |
dc.subject | Dissertations -- Old and New Testament | en_ZA |
dc.subject | Theses -- Old and New Testament | en_ZA |
dc.subject | Dissertations -- Old and New Testament | en_ZA |
dc.subject | Theses -- Old and New Testament | en_ZA |
dc.title | Selibaat : die verstaan van die konsep van ʼn selibate leefstyl, vanuit 1 Korintiers 7:1-28, en die verantwoordelike gebruik van die konsep vandag | en_ZA |
dc.type | Thesis | en_ZA |