An ARTI Holonic architecture implementation for table grape production management.
Date
2021-03
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The management of table grape production is complex, since it must adhere to strict production requirements, facilitate numerous decisions by various experts, and integrate many human workers. With the ever increasing market demands, the table grape industry needs to adopt new technologies in order to stay competitive. The objective of this thesis is to develop a system to aid the table grape production management. The developed system uses the Activity Resource Type Instance (ARTI) reference architecture to implement a holonic production management system, which is able to address the challenges of the table grape production management. The ARTI components and their functionality are explained. The table grape production management is explained to identify the elements that makes up the production management. The mapping of the identified elements to the ARTI components is described in detail before the implementation of the system components are discussed. The developed system is compared to the currently implemented system. The comparison is based on three key aspects of the table grape production manage system– communication, information management and decision support. The comparisons are drawn according to the functionality of each system to initiate, monitor, change and cancel a production order.
The results show that a production management system based on the ARTI reference architecture is able improve on the communication, information management and decision support of the currently implemented system. The developed system is also robust against disturbances and is flexible and adaptable to react to production order changes.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die bestuur van tafeldruifproduksie is kompleks, omdat dit moet voldoen aan streng produksievereistes, talle besluite deur verskeie kundiges akkommodeer, en ‘n groot aantal werkers integreer. Die tafeldruifbedryf moet ook nuwe tegnologie implementeer om kompeterend te bly met die markvereistes wat aanhoudend toeneem. Die doelwit van hierdie tesis isom ‘n stelsel te ontwikkel wat die bestuur van tafeldruifproduksie vergemaklik. Die ontwikkelde stelsel maak gebruik van die Activity-Resource-Type-Instance (ARTI) verwysingsargitektuur om‘n holoniese produksiebestuurstelselte implementeer wat die uitdagings in die bestuur van tafeldruifproduksie aanspreek. Die ARTI komponente en hulle funksionaliteit word verduidelik. Die beheer van tafeldruifproduksiebestuur word verduidelik om die elemente te identifiseer waaruit die produksiebestuur bestaan. Die wyse waarop die elemente wat geïdentifiseer is met die ARTI komponente geassosieer word, word in detail bespreek voordat die implementering daarvan bespreek word. Die ontwikkelde stelsel word vergelyk met die stelsel wat tans geïmplementeer is. Die vergelyking is gebaseer op drie kern aspekte van die produksiebestuurstelsel –kommunikasie, inligtingbestuur en besluitneming-ondersteuning. Die stelselswordvergelyk volgens die funksionaliteitvan elke stelsel om ‘nproduksiebestelling te skep, monitor, verander en te kanselleer. Die resultate toon aan dat die produksiebestuurstelsel gebaseer op die ARTI verwysingsargitektuur op die stelsel wat tans geïmplementeer is, kan verbeter in terme van kommunikasie, inligtingbestuur en besluitneming-ondersteuning. Die ontwikkeldestelsel kan ook versteurings hanteer en is buigsaam en aanpasbaar om te reageer op produksie veranderinge.

Description
Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2021.
Keywords
ARTI reference architecture, Production management system, Holonic manufacturing systems, Table grapes, UCTD