Images of women in Unyana womntu

dc.contributor.advisorZulu, N. S.en_ZA
dc.contributor.authorMatshoba, Linda Cecilen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of African Languages.
dc.date.accessioned2012-08-27T11:35:12Z
dc.date.available2012-08-27T11:35:12Z
dc.date.issued2002-04
dc.descriptionThesis (MA)--Stellenbosch University, 2002.
dc.description.abstractENGLISH ABSTRACT: This study investigates the role of women in the Xhosa novel, Unyana Womntu, written by Saule. The main aim is to investigate how images of women have developed or deteriorated as a result of the changes in the South African society. It will be remembered, for instance, that in traditional and colonial eras, images of women were subjected to patriarchy. One expects a change in the status of women as depicted in literature because of consistent demands that women are entitled to equal opportunities. The theoretical aspects of gender and culture are discussed in Chapter 2 as the framework of the study. Chapter 3 deals with plot, character and space in Saule's novel, Unyana Womntu and how they are viewed in relation to gender and culture. A detailed analysis of gender and culture is done in Chapter 4 of Unyana Womntu. In the analysis of the gender and culture in Unyana Womntu, it is found that the images of women presented in the novel are undergoing radical changes, such that some women seem to fail to cope with changes. However, this does not mean that all women are incapable of making informed choices in terms of their depiction in xhosa literature.en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek die rol van vroue in die Xhosa novelle Unyana Womntu geskryf deur Saule. Die hoofdoelstelling is om 'n ondersoek te doen van hoe voorstellings van Xhosa vroue ontwikkel of verswak het as gevolg van veranderinge in die Suid-Afrikaanse gemeenskap. Dit word byvoorbeeld onthou, dat in tradisionele en koloniale eras, die voorstellings van vroue onderwerp is aan patriargale uitbeelding. 'n Mens sou 'n verandering verwag in die status van vroue soos voorgestel in die letterkunde, op grond van die voortdurende eise dat vroue geregtig is op gelyke geleenthede. Die teoretiese aspekte van gender en kultuur word in hoofstuk 2 bespreek as die raamwerk vir die studie. Hoofstuk 3 ondersoek die intrige, karakters en ruimte in Saule se novelle Unyana Womntu, en hoe hierdie aspekte uitgebeeld word met betrekking tot gender en kultuur. 'n Gedetailleerde analise van die uitbeelding van gender en kultuur in Unyana Womntu word gedoen in hoofstuk 4 van die studie. In die ontleding van gender en kultuur in Unyana Womntu word daar bevind dat die voorstellings van vroue wat aangebied word in die novelle aansienlike veranderinge ondergaan, tot so In mate dat vroue daarin faal om met verandering tred te hou. Dit beteken egter nie dat alle vroue 'n onvermoë het om ingeligte keuses te maak in terme van hulle uitbeelding in die Xhosa letterkunde nie.af_ZA
dc.format.extent64 p.
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/52882
dc.language.isoen_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch University
dc.rights.holderStellenbosch University
dc.subjectSaule, N. -- Criticism and interpretationen_ZA
dc.subjectXhosa literature -- History and criticismen_ZA
dc.subjectGender identity in literatureen_ZA
dc.subjectCulture in literatureen_ZA
dc.subjectDissertations -- Xhosa literatureen_ZA
dc.titleImages of women in Unyana womntuen_ZA
dc.typeThesis
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
matshoba_images_2002.pdf
Size:
15.95 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description: