'n Ondersoek na die geskiktheid van sillabi vir gehoortoetse in gegradeerde musiekeksamens

dc.contributor.advisorLoeb van Zuilenburg, P. E. O. F.en_ZA
dc.contributor.authorNaude, Anna Catharinaen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of Music.en_ZA
dc.date.accessioned2012-08-27T12:09:02Zen_ZA
dc.date.available2012-08-27T12:09:02Zen_ZA
dc.date.issued1987-12en_ZA
dc.descriptionThesis (MMus) -- Stellenbosch University, 1987.en_ZA
dc.description.abstractVOORWOORD: Gedurende my tydperk as musiekonderwyseres het ek toenemend bewus geword van die belangrikheid van gehooropleiding in die musiekopleidingsprogram enersyds, en die gebrek aan motivering en 'n voldoende metodiek andersyds. Hierdie lewendige belangstelling in gehooropleiding en die probleme wat die vakgebied omring, het aanleiding gegee tot 'n ondersoek na die geskiktheid van die gehoortoetse soos dit voorkom in gegradeerde musiekeksamens. Die hoƫ standaard van gehooropleiding wat Dr. P.E.O.F. Loeb van Zuilenburg aan die Universiteit van Stellenbosch daargestel het, en die groot hoeveelheid bronne oor die onderwerp wat in die Musiekbiblioteek beskikbaar was, was die hoofredes vir my keuse van hierdie Universiteit vir nagraadse studiedoeleindes.af_ZA
dc.format.extent285 p. : ill.en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/65806en_ZA
dc.language.isoaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectDissertations -- Musicen_ZA
dc.subject.lcshEar training -- Examinationsen_ZA
dc.subject.lcshEar training -- Study and teachingen_ZA
dc.title'n Ondersoek na die geskiktheid van sillabi vir gehoortoetse in gegradeerde musiekeksamensaf_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
naude_ondersoek_1987.pdf
Size:
6.1 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description: