Telling a different story of privilege and poverty : an intercultural Bible reading of Ruth in the context of contemporary South Africa
Date
2024-02
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This dissertation addresses the profound implications of an analogical hermeneutical model and focuses on its application to understanding the multiple contextual dimensions within religious communities, with an emphasis on authoritative religious texts, particularly the Bible. The research aims to explore how perspectives within particular contexts develop over time, particularly in relation to the Bible, by drawing out the historical, literary and ethical facets. This nuanced understanding of context encompasses the world within the text, its literary setting, historical background and individual interpretation to provide a comprehensive understanding.
An analogical hermeneutics model is a powerful tool for uncovering the historical and literary aspects of authoritative texts and how ancient authors and redactors used traditions to elaborate ethical principles. Within this exploration of traditions and interactions, contemporary readers can address pressing social issues based on shared values.
This study not only offers exegetical insights into the Ruth narrative, but also demonstrates the transformative potential of the narrative in the specific South African context characterised by inequalities of wealth and poverty. Churches as agents of social change can benefit significantly from the findings of this study.
In essence, this study highlights the transformative potential of intercultural Bible reading by creating a harmonious platform for people from different backgrounds to engage with biblical narratives, their personal stories and the shared values that unite them. This approach not only enriches our understanding of the text, but also promotes meaningful interactions within intercultural groups and ultimately contributes to a more inclusive and harmonious society.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie proefskrif spreek die implikasies van ‘n analogiese hermeneutiese model aan en fokus op die toepassing om die verskeie kontekstuele dimensies binne geloofsgemeenskappe te verstaan, met 'n klem op gesaghebbende tekste, veral die Bybel. Die navorsing poog om te ondersoek hoe perspektiewe binne spesifieke kontekste oor tyd ontwikkel, veral in verband met die Bybel, deur die historiese, letterkundige en etiese fasette na vore te bring. Hierdie genuanseerde begrip van konteks sluit die wêreld binne die teks, sy letterkundige omgewing, historiese agtergrond en individuele interpretasie in om 'n omvattende begrip te bied. ‘n Analogiese hermeneutiese model is 'n kragtige instrument om die historiese enfletterkundige aspekte van outoritêre tekste te ontsluit en hoe antieke outeurs en redakteurs tradisies gebruik het om etiese beginsels toe te pas. Binne hierdie verkenning van tradisies en interaksies kan kontemporêre lesers sosiale kwessies aanspreek op grond van gedeelde waardes. Hierdie studie bied nie net eksegetiese insigte in die verhaal van Rut nie, maar toon ook die transformerende potensiaal van die verhaal van armoede en rykdom in die Suid-Afrikaanse konteks. Kerke as agente van maatskaplike verandering kan baat vind by die bevindinge van hierdie studie. Hierdie studie beklemtoon die transformerende potensiaal van interkulturele Bybel lees deur 'n veilige platform te skep vir mense uit verskeie agtergronde om saam Bybelse verha le telees, hul eie stories te vertel en daardeur verenig te word deur gedeelde waardes. Hierdie benadering verryk die deelnemer se begrip van die teks, bevorder betekenisvolle interaksies binne interkulturele groepe en dra uiteindelik by tot 'n meer inklusiewe en harmonieuse samelewing.

Description
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2024.