Die fassinerende meganika van hoppende fietswiele

dc.contributor.authorTheron, Willemen_ZA
dc.contributor.authorMaritz, Miltonen_ZA
dc.date.accessioned2017-07-17T12:43:36Z
dc.date.available2017-07-17T12:43:36Z
dc.date.issued2016-05-26
dc.descriptionCITATION: Theron, W. & Maritz, M. 2016. Die fassinerende meganika van hoppende fietswiele. LitNet Akademies, 13(2):1-38.
dc.descriptionThe original publication is available at http://www.litnet.co.za
dc.description.abstractDie gedrag van eksentries-belaaide wiele of hoepels het tydens die afgelope twee dekades aandag geniet, veral met betrekking tot sulke wiele se geneigdheid om te hop. Hier word ’n oorsig gegee oor die verskillende aspekte wat in die vorige artikels bespreek is, beginnende met J.E. Littlewood se voorbeeld van ’n massalose hoepel in 1953, die foto van ’n hoppende hoelahoepel in T. Pritchett se artikel in 1999, asook ander aspekte, soos die effek wat wrywing op die beweging het. Feitlik al die gepubliseerde numeriese resultate is gegee vir beweging van ’n hoepel op ’n horisontale vlak; in hierdie artikel word ’n wiel wat afrol op ’n skuins vlak beskou. Die parameters vir ’n werklike fietswiel wat belas is deur ’n stuk lood op die rand vas te smelt, soos getoon in die foto in figuur 1, word in die wiskundige modelle gebruik. Resultate word gegee vir drie modelle van die wiel, naamlik vir ’n starre wiel, ’n lineer elastiese ˆ wiel sonder demping, en ’n lineer elastiese wiel met viskeuse demping. Onderskeid word ˆ tussen sentrifugale hoppe en elastiese hoppe gemaak. Hier word vir die eerste keer gekyk na meervoudige hoppe wat veroorsaak word deur die impuls wat op die wiel uitgeoefen word wanneer dit die vlak tref na ’n hop. Daar word gevind dat die tweede en later hoppe se groottes buitengewoon sensitief is vir klein aanpassings in die waardes van die parameters. Video’s van die werklike beweging van die wiel wat teen ’n steil pad afrol, word ingesluit. Die hoofresultaat is rekenaar-gegenereerde animasies wat poog om hierdie bewegings so goed as moontlik na te boots.en_ZA
dc.description.urihttp://www.litnet.co.za/die-fassinerende-meganika-van-hoppende-fietswiele/
dc.description.versionPublisher's version
dc.format.extent38 pages
dc.identifier.citationTheron, W. & Maritz, M. 2016. Die fassinerende meganika van hoppende fietswiele. LitNet Akademies, 13(2):1-38.
dc.identifier.issn1995-5928 (online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/101984
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherLitNet
dc.rights.holderAuthors retain copyright
dc.subjectMechanicsen_ZA
dc.subjectRolling motionen_ZA
dc.subjectHopping hoopsen_ZA
dc.subjectLoaded wheelsen_ZA
dc.titleDie fassinerende meganika van hoppende fietswieleaf_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
theron_fassinerende_2016.pdf
Size:
2.1 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download article
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: