Uitverkiesing en evangelikaalse spiritualiteit : die "Bekommerd"-debat

dc.contributor.authorBrummer, Vincenten_ZA
dc.date.accessioned2017-07-17T06:21:39Z
dc.date.available2017-07-17T06:21:39Z
dc.date.issued2016-10-24
dc.descriptionCITATION: Brummer, V. 2016. Uitverkiesing en evangelikaalse spiritualiteit : die "Bekommerd"-debat. LitNet Akademies, 13(3):495-509.
dc.descriptionThe original publication is available at http://www.litnet.co.za
dc.description.abstractIn die dertigerjare van die vorige eeu was daar in Suid-Afrika ’n sterk oplewing van Kuyperiaanse neocalvinisme. Die neocalviniste het hulle begin organiseer in ’n beweging met die doel om die neocalvinistiese ideologie van Abraham Kuyper op alle terreine van die SuidAfrikaanse samelewing te versprei. Hierdie beweging was veral sterk in die Gereformeerde Kerk en die Potchefstroomse Universiteitskollege, maar het ook ’n groeiende aanhang in die NG Kerk gehad. Die neocalviniste het ook die tradisionele evangelikaalse spiritualiteit in die NG Kerk afgewys as “metodisties”. Ds. A.A. Weich het toe onder die skuilnaam “Bekommerd” die evangelikaalse spiritualiteit teenoor die neocalviniste verdedig. Dit het aanleiding gegee tot ’n lewendige debat in Die Kerkbode. Die meeste teoloë in die NG Kerk het hulleself beskou as goed Gereformeerd en het daarom die calvinistiese uitverkiesingsleer onderskryf sonder om hulle druk te maak oor die logiese spanning tussen hierdie leer en hulle evangelikaalse spiritualiteit. In die “Bekommerd”-debat het hierdie spanning egter duidelik aan die lig gekom. In hierdie artikel word hierdie “Bekommerd”-debat bespreek.en_ZA
dc.description.abstractIn the 1930s there was a strong rise of the neo-Calvinism of Abraham Kuyper in South Africa. The neo-Calvinists started to organise themselves into a movement aimed at spreading the neo-Calvinist ideology in South Africa. This movement was especially strong in the Gereformeerde Kerk (Reformed Church) and the Potchefstroom University College, but there was also growing support for neo-Calvinism within the Dutch Reformed Church (NG Kerk). From their Kuyperian perspective the neo-Calvinists in South Africa opposed the evangelical spirituality in the Dutch Reformed Church, which according them was “Methodist” and therefore contrary to Calvinism. In 1935 the Rev. A.A. Weich, under the pseudonym “Bekommerd” (Concerned), wrote a series of letters in Die Kerkbode in which he defended the evangelical spirituality of the Dutch Reformed Church against the rising neo-Calvinism in South Africa. These letters evoked a flood of reactions from supporters and opponents of “Bekommerd” in the correspondence column of Die Kerkbode.
dc.description.urihttp://www.litnet.co.za/uitverkiesing-en-evangelikaalse-spiritualiteit-die-bekommerd-debat/
dc.description.versionPublisher's version
dc.format.extent15 pages
dc.identifier.citationBrummer, V. 2016. Uitverkiesing en evangelikaalse spiritualiteit : die "Bekommerd"-debat. LitNet Akademies, 13(3):495-509.
dc.identifier.issn1995-5928 (online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/101975
dc.language.isoaf_ZAen_ZA
dc.publisherLitNet
dc.rights.holderAuthor retains copyright
dc.subjectPredestinationen_ZA
dc.subjectElection (Theology)en_ZA
dc.subjectCalvinismen_ZA
dc.subjectKuyper, Abraham, 1837-1920en_ZA
dc.titleUitverkiesing en evangelikaalse spiritualiteit : die "Bekommerd"-debataf_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
brummer_uitverkiesing_2016.pdf
Size:
640.37 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download article
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: