An assessment of urban land administration in Ethiopia : evidence from Mekelle City

dc.contributor.advisorPillay, Pregalaen_ZA
dc.contributor.authorGebrihet, Hafte Gebreselassieen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Dept of Business Management.en_ZA
dc.date.accessioned2022-05-03T08:28:56Z
dc.date.accessioned2023-01-16T12:39:20Z
dc.date.available2022-05-03T08:28:56Z
dc.date.available2023-01-16T12:39:20Z
dc.date.issued2022-12
dc.descriptionThesis (PhD)--Stellenbosch University, 2022.en_ZA
dc.description.abstractENGLISH SUMMARY: There has been a growing scholarly interest within the land administration community to realize fit-for-purpose land administration that meets people's needs across society. While global research into land administration is on the rise, little attention has been paid to the Ethiopia's context. The literature gap results from the problem of available data to examine questions relating to good governance, land market, and land policies. This study offers evidence from Ethiopia by providing an analysis of triangulated data while focusing on good governance, land market, and land policies. The study is based on a pragmatic research design that used surveys, interviews, secondary data, and document reviews to gather evidence on urban land administration in Mekelle City, Ethiopia. The study's first objective is generating a good governance index that fits the context of urban land administration in the Mekelle City context. The findings demonstrate that accountability, transparency, the rule of law, and public participation matter the most in urban land administration. The good governance index generated from this study is included in the survey to analyze the determinants of customer satisfaction in urban land governance. The findings of the study demonstrate that urban land administration in Mekelle City is characterized by weak governance. The regression analysis results reveal that undermining the rule of law, accountability, public participation, transparency, and rampant corruption negatively affect customer satisfaction. In addition, the study examines the determinants of the urban land lease market. As a result, this study found that plots specified for residential housing, plot grade, payment period, monthly income and plot size increases the markup price by 160.34; 5.56; 0.5; 0.056 and 0.04 percent, respectively. Plots located in Adi-Haki, Hawelti, and Ayder increase the markup price by 19.28, 16.98 and 12.89 percent, respectively. In the fourth objective, the study appraises the rhetoric and praxis of Ethiopian urban land policies. Results show that urban land legislation in Ethiopia has failed to achieve efficiency and fairness in the land lease market. These failures, in turn, contribute to increasing customer dissatisfaction. The proliferation of customer dissatisfaction was found to be influenced by weak land governance. However, the scale of the phenomenon was seen beyond weak land governance as a signal of policy failure and market failure. The land policy-making failure emanated from the complexity and under-estimation of the modalities of land lease delivery. Hence, all stakeholders must be committed to work as a team to ensure quality service delivery, improve customer satisfaction, and realize sustainable urban land administration in Mekelle City. The study contributes to Sustainable Development Goal (SDG) no. 11 by tracing the performance of urban land governance, the dynamics of the urban land market, and urban land policies towards fit-for-purpose and sustainable land use and development. It also contributes methodologically by generating a good governance framework for urban land administration and combining rhetoric informed and practice-based discourse analyses to show the whole picture of policy research.en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Daar is toenemende vakkundige belangstelling binne die grondadministrasiegemeenskap om doelmatige grondadministrasie daar te stel wat aan die behoeftes van mense oor die hele samelewing voldoen. Alhoewel navorsing in grondadministrasie wereldwyd toeneem, is nog min aandag gegee aan kontekste in Ethiopie. Die leemte in die literatuur spruit uit die probleem van beskikbare data om vrae in verband met goeie beheer, die grondmark en grondbeleide te ondersoek. Hierdie studie bied bewyse uit Ethiopie deur ontleding van getrianguleerde data met die fokus op goeie beheer, die grondmark en grondbeleide. Die studie is gebaseer op pragmatiese navorsingsontwerp wat opnames, onderhoude, sekondere data en nagaan van dokumente gebruik het om bewyse te versamel oor grondadministrasie in Mekelle, Ethiopie. Die eerste doelwit van die studie is om indeks van goeie beheer te skep wat toepaslik is vir die konteks van stedelike grondadministrasie binne die Mekelle-konteks. Die bevindings demonstreer dat aanspreeklikheid, deursigtigheid, regsoewereiniteit en openbare deelname die meeste saak maak in stedelike grondadministrasie. Die indeks van goeie beheer wat uit hierdie studie opgestel is, is by die opname ingesluit om die bepalende faktore vir klientetevredenheid in stedelike grondbestuur te ontleed. Die bevindings van die studie toon aan dat stedelike grondadministrasie in Mekelle deur swak beheer gekenmerk word. Die resultate van die regressieontleding dui aan dat ondergrawing van regsoewereiniteit, aanspreeklikheid, openbare deelname, deursigtigheid en ongehinderde korrupsie negatiewe invloed op klientetevredenheid het. Die studie ondersoek ook die bepalende faktore van die stedelike grondverhuringsmark. Hiervolgens het die studie bevind dat vir erwe wat vir residensiele behuising gespesi_seer is, erfgradering, betalingstydperk, maandelikse inkomste en erfgrootte die toeslagprys met 160.34; 5.56; 0.5; 0.056 en 0.04 persent respektiewelik verhoog het. Erwe gelee in Adi-Haki, Hawelti en Ayder het die toeslagprys met 19.28, 16.98, 16.98 en 19.28, 16.98 persent respektiewelik laat toeneem. As vierde doelwit vermeld die studie die retoriek en praktyke van Ethiopiese stedelike grondbeleide. Die bevindings toon aan dat wetgewing oor stedelike grond in Ethiopie gefaal het om doeltre_endheid en regverdigheid in die grondverhuringsmark te behaal. Hierdie mislukkings dra weer by tot die verdere verhoging van klienteontevredenheid. Daar is bevind dat die proliferasie van klienteontvredenheid deur swak grondbeheer beinvloed is. Die omvang van die verskynsel is egter wyer gesien as swak grondbeheer, en wel as teken van mislukte beleid en markmislukking. Die mislukte grondbeleidvorming het gespruit uit die kompleksiteit en onderskatting van die modaliteite van grondhuurvoorsiening. Gevolglik moet alle belanghebbers daartoe verbind wees om as span saam te werk om kwaliteit dienslewering te verseker, klientetevredenheid te verbeter en volhoubare stedelike grondadministrasie in Mekelle daar te stel. Die studie dra by tot die volhoubare ontwikkelingsdoelwit nommer 11 deur die prestasie van stedelike grondbeheer, die dinamika van die stedelike grondmark en stedelike grondbeleide vir doelmatige en volhoubare grondgebruik en -ontwikkeling na te speur. Dit dra ook by tot die metodologie deur die daarstelling van raamwerk vir goeie beheer van stedelike grondadministrasie en die kombinasie van teorie-gefundeerde en praktykgebaseerde diskoersontleding om volledige beeld van beleidsnavorsing te bied.af_ZA
dc.description.versionDoctorate
dc.format.extentxix, 219 pages : illustrations, includes annexures
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/125875
dc.language.isoen_ZAen_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch University
dc.rights.holderStellenbosch University
dc.subjectLand use, Urban -- Government policy -- Ethiopiaen_ZA
dc.subjectSustainable development -- Government policy -- Ethiopiaen_ZA
dc.subjectLand use -- Planning -- Government policy -- Ethiopiaen_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.titleAn assessment of urban land administration in Ethiopia : evidence from Mekelle Cityen_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
gebrihet_urban_2022.pdf
Size:
5.43 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description: