Adherence to highly active anti-retrovirals and the impact of borderline personality disorder thereon
Date
2005-12
Authors
Nel, Jonathan Gordon
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Adherence to medical regimes and the difficulties associated with
patient adherence are well documented. Furthermore, non-adherence
with prescribed medication is ubiquitous. Regarding HIV, strict
adherence to combination highly active antiretroviral therapy regimes
is a prerequisite for immunological reconstitution. Certain factors have
been identified as predicting non-adherence. However, the role of
personality variables on adherence has been neglected, specifically
with regards to personality pathology. Moreover, there is a high rate of
comorbidity between HIV and Axis II disorders, including BPD. Despite
controversy, the DSM-IV-TR identifies nine fundamental criteria
required for the diagnosis of BPD to be made. These criteria are
considered separately in an attempt to elucidate their potential role on
non-adherence. Clinically, it is likely that the criteria interact to create
a gestalt effect, further complicating adherence.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Patient voldoening ter mediese aanbevele en die probleme geassosier daarmee is goed gedokumenteer. En verder is dit allerdags dat patlente nie met hul voorgeskrewe medikasie voldoen nie. In verband met MIV, streng voldoening tot HAART is a voorvereiste vir immunologiese hersamestelling. Sekere faktore is geidentifiseer wat voldoening en die teenoorgestelde daarvan voorspel. Alhoewel, die rei van persoonlikheid veranderlikes op voldoening is nie in ag geneem nie, spesifiek in verband met persoonlikheid patologie. Bowenal, is daar n hoe frekwensie van komorbiditeit tussen MIV en As II steurings, insluitend BPO. Ten spyte van kontroversie, die OSM-IV-TR identifiseer nege fundementele kriteria, waarvan vyf teenwoordig moet wees vir n diagnose van BPO. Hierdie kriteria word individueel bespreek in n poging om hulle impak op patiente voldoening te illustreer. Klinies is dit heel moontlik dat daar interaksie is tussen die kriteria wat n gestalt effek sal skep, wat voldoening weer verder sal kompliseer.

Description
Assignment (MA)--University of Stellenbosch, 2005.
Keywords
Borderline personality disorder, Antiretroviral agents -- Psychological aspects, Patient compliance, AIDS (Disease) -- Psychological aspects, Dissertations -- Psychology, Theses -- Psychology