A methodology to aid in appropriate forest technology decision-making for developing countries
Date
2000-03
Authors
Grobbelaar, Frederik Russouw
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Grobbelaar, F.R. 2000. A methodology to aid in appropriate technology decision-making
for developing countries. M.Sc thesis. University of Stellenbosch.
In the process of selecting what we believe to be suitable technology for timber
harvesting and transport, economics are usually the determining factor, whether in the
form of capital investment or personnel cost.
Internationally we see a move towards mechanisation in forestry for various reasons:
e.g., high wages, labour shortage, and occupational safety. The realities of South Africa
highlights other issues requiring attention: e.g., high unemployment, skills' shortage,
global competition, rampant AIDS pandemic, and a poor safety and security record.
This should focus our attention on finding local solutions to the problem of finding
suitable or appropriate technology to support South Africa's quest for sustainable
development.
This thesis attempts to establish a methodology for the objective evaluation of
alternative technologies for a specific timber harvesting situation, considering the
economic, social and environmental implications.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Grobbelaar, F.R. 2000. A methodology to aid in appropriate technology decisionmaking for developing countries. M.Sc tesis. Universiteit van Stellenbosch. Tydens die keuse van sogenaamde toepaslike tegnologie vir houtinoesting en -vervoer is ekonomie meestal die deurslaggewende faktor, hetsy verteenwoordig deur kapitaal belegging of personeelkoste. Internasionaal is daar tans In neiging na meganisasie in bosbou vir In verskeidenheid redes: bv., hoë arbeidskoste, arbeidtekort, en beroepsveiligheid. Die werklikhede van Suid-Afrika beklemtoon egter ander sake wat daadwerklike optrede vereis: nl., hoë werkloosheid, gebrek aan vaardighede, internasionale mededinging, ernstige VIGS pandemie, en In swak veiligheid-en sekuriteit rekord. Dit behoort ons aandag te fokus op die vind van plaaslike oplossings tot die probleem met die keuse van geskikte of toepaslike tegnologie ter bevordering van Suid Afrika se strewe na volhoubare ontwikkeling. Hierdie tesis poog om In metodiek te ontwikkel vir die objektiewe beoordeling van alternatiewe tegnologieë vir houtinoesting binne bepaalde omstandighede, met inagneming van ekonomiese, sosiale en omgewings implikasies.

Description
Thesis (MScFor)--Stellenbosch University, 2000.
Keywords
Forests and forestry -- Appropriate technology -- South Africa, Forests and forestry -- Appropriate technology -- South Africa -- Decision making, Logging -- Technological innovations -- South Africa, Logging -- Technological innovations -- South Africa -- Decision making, Decision support systems, Dissertations -- Forest and wood science, Theses -- Forest and wood science