Afrikaans en Musiek. Kantaantekeninge van iemand wat aan die kant teken

dc.contributor.authorLudemann, Winfrieden_ZA
dc.date.accessioned2018-07-13T07:19:24Z
dc.date.available2018-07-13T07:19:24Z
dc.date.issued2017-06
dc.descriptionCITATION: Ludemann, W. 2017. Afrikaans en Musiek. Kantaantekeninge van iemand wat aan die kant teken. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 57(2):581-595, doi:10.17159/2224-7912/2017/v57n2-2a6.
dc.descriptionThe original publication is available at http://www.scielo.org.za
dc.description.abstractTeen die agtergrond van vrae oor die toekoms van Afrikaans stel hierdie artikel vokale musiek as 'n eie "bestaansdomein" van taal aan die orde. Die spesifiek musikale kenmerke van Afrikaans in vergelyking met ander tale word ondersoek asook die implikasies daarvan vir die komponis van Afrikaanse musiek. 'n Kritiese oorsig word verskaf oor toonsettings van Afrikaanse tekste van die afgelope eeu, veral wat kunsliedere met klavierbegeleiding en verwerkings van Psalms en Gesange betref. Die betekenis van die huidige opbloei van koormusiek in Suid-Afrika word geskets en 'n pleidooi word gelewer dat koormusiek erken word as 'n belangrike domein waarin Afrikaans as kultuurtaal bestaan. Persoonlike woord vooraf Hierdie artikel word geskryf vanuit die perspektief van 'n nie-Afrikaanssprekende buitestander wat van die kantlyn af na ontwikkelinge rondom Afrikaans kyk. As geleentheidskomponis het ek 'n aantal beskeie bydraes tot Afrikaanse koormusiek gelewer en ek het in hierdie verband baie besin oor die musikale potensiaal van die Afrikaanse taal in vergelyking met ander tale waarin ek ook gekomponeer het. Teen my aanvanklike vooroordeel in het Afrikaans my as musiektaal toenemend begin fassineer. Ek het agtergekom dat die potensiaal daarvan as taal vir koormusiek nog nie behoorlik ontdek en ontgin is nie. Dit is hoe die titel van hierdie artikel verstaan moet word.en_ZA
dc.description.versionPublisher's version
dc.format.extent15 pages
dc.identifier.citationLudemann, W. 2017. Afrikaans en Musiek. Kantaantekeninge van iemand wat aan die kant teken. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 57(2):581-595, doi:10.17159/2224-7912/2017/v57n2-2a6.
dc.identifier.issn2224-7912 (online)
dc.identifier.otherdoi:10.17159/2224-7912/2017/v57n2-2a6
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/104135
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
dc.rights.holderAuthor retains copyright
dc.subjectMusic -- South Africaen_ZA
dc.subjectAfrikaans languageen_ZA
dc.subjectMusic and languageen_ZA
dc.subjectMusic -- Social aspectsen_ZA
dc.titleAfrikaans en Musiek. Kantaantekeninge van iemand wat aan die kant tekenaf_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
ludemann_afrikaans_2017.pdf
Size:
1.21 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download article
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: