The knowledge of church leaders in Taung, Mohale’s Hoek about the HIV/AIDS pandemic

Date
2012-03
Authors
Mafisa, Malehana Anna
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The study intended to ascertain the knowledge level of the church leaders in Taung Mohale's Hoek, Lesotho about HIV/AIDS and identify the constraints for church leaders to make a meaningful contribution to fight against HIV/AIDS. There were 27 churches in Taung of which 19 were sampled based on the number of members. The qualitative approach and in-depth questions were used to interview the church leaders to ascertain their HIV/AIDS level of knowledge. To ensure the reliability and validity of this study, the interview guide was designed to cover dimensions of knowledge on HIV/AIDS and what the church is currently doing in the fight against HIV/AIDS and what they can do to fight HIV/AIDS. The result of the study indicated that most church leaders in Taung area still do not have thorough knowledge about HIV/AIDS and transmission modes. The majority of the church leaders could not differentiate between HIV and AIDS. Some of the church leaders did not know about ARVs. The study further reveals that the Sunday pack guide is existent in both Sesotho and English, however, this guide is not known by most churches in Taung. The general finding was that churches only feel it‟s enough to mention HIV/AIDS at congregational level and dedicate one Sunday tiethe in a year for orphaned and vulnerable children. Only a few churches have sound strategies and procedures to fight this disease beyond just mentioning it on Sundays. The recommendation is that since there is a Sunday pack already in place for guiding the church leaders about how to preach about HIV/AIDS, the Sunday pack should be revised to include information on care and support so that churches can have a clear strategy with goals and objectives of how they are going to play their role in the fight against HIV/AIDS. The Sunday pack should also be popularised so that all church leaders could know about it.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van die studie was om kerkleiers in Taung Mohale Hoek in Lesotho se vlak van kennis rakende MIV/VIGS te ondersoek en om die struikelblokke te bepaal wat hul verhinder om 'n betekenisvolle bydrae te maak tot die stryd teen MIV/VIGS. Daar was 27 kerke in Taung, waarvan 19 in die studie gebruik is, gebaseer op die aantal lidmate van die kerk. The kwalitatiewe benadering en in-diepte vrae is gebruik om onderhoude met die kerkleiers te voer met die doel om hul MIV/VIGS kennis te bepaal. Om die geldigheid en betroubaarheid van die studie te verseker is die onderhoudsgids so ontwerp om kennis rondom MIV/VIGS te dek sowel as om te bepaal wat die kerk huidiglik doen in die stryd teen MIV/VIGS en wat hul moontlik nog kan doen. Die studie het getoon dat meeste kerkleiers in Taung steeds nie voldoende kennis rakende MIV/VIGS het nie en hoe dit oorgedra word nie. The meerderheid van die kerkleiers kon nie tussen MIV en VIGS onderskei nie. Sommige van die kerkleiers het nie geweet wat antiretrovirale middels is nie. Die studie het verder getoon dat die Sondag-pakket, wat in Sesotho en Engels beskikbaar is, nie aan meeste van die kerke bekend is nie. Die algemene gevoel onder die kerke was dat dit is voldoende is om net na MIV/VIGS te verwys in die kerk en een Sondag in die jaar se kollete te skenk aan wees- en kwesbare kinders. Slegs 'n aantal kerke het strategiee en prosedures in plek om meer te doen as om net daarna te verwys op 'n Sondag. Aangesien die Sondag-pakket beskikbaar is om leiding te gee oor hoe om oor MIV/VIGS te preek, word daar aanbeveel dat die pakket nagegaan moet word om inligting rakende sorg en ondersteuning in te sluit sodat kerke 'n duidelike strategie met doelwitte het oor watter rol hul in die stryd teen MIV/VIGS kan speel. Dit is ook nodig dat die Sondag-pakket bekend gestel moet word onder die kerke wat tans nie daarvan bewus is nie.
Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2012.
Keywords
HIV/AIDS knowledge -- Lesotho -- Mohales Hoek, Church work with AIDS patients -- Lesotho -- Mohales Hoek, Christian leadership -- Lesotho -- Mohales Hoek, Dissertations -- Industrial psychology, Theses -- Industrial psychology, Assignments -- Industrial psychology, Dissertations -- HIV/AIDS management, Theses -- HIV/AIDS management, Assignments -- HIV/AIDS management
Citation