Grit, sense of belonging and mindfulness as predictors of adjustment and intention to persist at university
Date
2022-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: The South African labour market is faced with a significant shortfall of talent supply, resulting in a negative impact on South African firms’ ability to remain competitive. The shortfall of talent supply could be attributed to a wide range of contributing factors, of which this paper paid particular focus on one, the high first-year university dropout rates, specifically among resource-constrained students. Therefore, with the aim of increasing the talent supply, this research evaluated non-cognitive factors that may positively influence academic and social adjustment among resource-constrained first-year students, leading to an intention to persist.
The objective of this research was to find empirical support for the non-cognitive factors, grit, mindfulness, and sense of belonging, as indicators of academic adjustment, social adjustment and the intention to persist. An ex post facto correlational design was used and data was collected with the use of an online questionnaire, which 166 first-year resource-constrained students completed. For statistical analysis, the partial least squares structural equation modelling approach (PLS-SEM) was adopted in this study.
Based on the results, a sense of belonging was found to be the strongest of the three predictor variables in positively influencing academic adjustment, social adjustment, and the intention to persist among resource-constrained first-year students. Grit was further found to positively influence the academic adjustment of said students and mindfulness was found to have no direct effect. Overall, the researcher found that mindfulness, grit, and a sense of belonging explained 32% of the variance in the academic adjustment, and 28% of the variance in the social adjustment of resource-constrained first-year university students. Moreover, social and academic adjustment was found to explain 20% of the variance in the intention to persist of resource-constrained first-year university students. The findings of this research could provide insight into the importance of considering non-cognitive indicators that may enhance successful adaptation to university. Furthermore, it may contribute to the development of effective programs geared towards improving retention in the first year, and ultimately improve talent throughput and supply which will result in enhanced employment opportunities, alleviating unemployment and poverty in the process.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Suid-Afrikaanse arbeidsmark word gekonfronteer met 'n aansienlike tekort aan talentvoorsiening, wat 'n negatiewe impak op Suid-Afrikaanse firmas se vermoe om mededingend te bly, tot gevolg het. Die tekort aan talent kan toegeskryf word aan 'n wye reeks bydraende faktore, met die fokus van hierdie voorstel op een, die hoe eerstejaar-universiteit-uitvalsyfers, spesifiek onder hulpbronbeperkte studente. Daarom, met die doel om die aanbod van talent te vergroot, het hierdie navorsing nie-kognitiewe faktore geevalueer wat akademiese en sosiale aanpassing onder hulpbronbeperkte eerstejaarstudente positief kan beïnvloed, en wat kan lei tot 'n voorneme om te volhard. Die doel van hierdie navorsing was om empiriese ondersteuning te vind vir die nie-kognitiewe faktore, “grit”, bewustelikheid, en gevoel van geborgenheid, as indikators van akademiese aanpassing, sosiale aanpassing en die voorneme om te volhard. 'n Ex post facto korrelasie-ontwerp is gebruik en data is ingesamel met die gebruik van 'n aanlyn vraelys, wat deur 166 eerstejaar-hulpbronbeperkte studente voltooi is. Vir statistiese analise is die gedeeltelike kleinste kwadrate strukturele vergelyking modellering benadering (PLS-SEM) in hierdie studie gebruik. Gebaseer op die resultate, is bevind dat 'n gevoel van geborgenheid die sterkste van die drie voorspellerveranderlikes is om akademiese aanpassing, sosiale aanpassing en die voorneme om te Volhard, onder hulpbronbeperkte eerstejaarstudente, positief te beinvloed. Daar is verder gevind dat “grit” die akademiese aanpassing van genoemde studente positief beïnvloed en daar is gevind dat bewustelikheid geen direkte effek gehad het nie. In geheel het die navorser bevind dat bewustelikheid, “grit”, en 'n gevoel van geborgenheid, 32% van die variansie in die akademiese aanpassing en 28% van die variansie in die sosiale aanpassing van hulpbronbeperkte eerstejaar-universiteitstudente, verklaar. Boonop is gevind dat sosiale en akademiese aanpassing 20% van die variansie van die voorneme om te volhard, van hulpbronbeperkte eerstejaar universiteitstudente, verklaar. Die bevindinge van hierdie navorsing kan insig verbeter ten opsigte van die belangrikheid daarvan om nie-kognitiewe aanwysers, wat suksesvolle aanpassing by universiteit kan bevorder, te oorweeg. Verder, kan dit bydra tot die ontwikkeling van doeltreffende programme wat daarop gemik is om behoud in die eerste jaar te verbeter en uiteindelik talentdeurvloei en -voorsiening te verbeter wat sal lei tot verbeterde werksgeleenthede, en wat werkloosheid en armoede in die proses sal verlig.

Description
Thesis (MCom)--Stellenbosch University, 2022.
Keywords
Academic adjustment -- Students, Belonging (Social psychology), Social adjustment -- Students, UCTD