An industrial relations perspective on the implementation of worker participation in South Africa : theory and practice

Date
1994
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: Worker participation is the process whereby employees attain a voice in the decision-making process of an enterprise. The degree of influence afforded to the workforce varies from work related issues on the shop-floor to executive policy decision on the board of directors. Management and labour are divided in South Africa as to why such a management style should be implemented: Management strive to achieve the economic goals of the enterprise in an efficient manner, while labour aims to increase its control of the processes of the enterprise. A problem linked to this divide between capital and labour is the method whereby the worker participation programme should be implemented. This study attempts to identify the necessary elements that should be taken into consideration when implementing such a worker participation programme. This will not only facilitate the planning of the programme, but also its ultimate success. To achieve this goal, concepts were identified that represents the various components of worker participation. The international environment was evaluated, thereby identifying various methods whereby worker participation could be implemented. The South African environment was also studied in an attempt to facilitate the process of implementation. Finally, a framework was proposed whereby worker participation should be implemented.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Werkersdeelname is die proses waardeur werknemers 'n stem verkry in die besluitnemingsproses van die onderneming. Die mate van invloed verkry wissel vanaf werksverwante vraagstukke in die werksomgewing tot by uitvoerende besluitneming op die raad van direkteure. Bestuur en vakbonde in Suid-Afrika neig om verdeeld te wees aangaande die motivering vir die implementering van 'n deelname program: Bestuur poog om die ekonomiese doelwitte van die onderneming op 'n effektiewe wyse na te streef, terwyl arbeid poog om hul beheer oor die besluitnemings proses te verhoog. Ook aangaande die wyse waarop die werkersdeelname program geimplementeer moet word verskil kapitaal en arbeid van mekaar. Hierdie studie poog om die faktore te identifiseer wat 'n invloed op die implementeringsproses mag uitoefen. Die identifisering van bogenoemde faktore sal nie slegs die beplanning van die program fasiliteer nie, maar ook die uiteindelike sukses daarvan. Om die bogenoemde doelwit te bereik is sekere konsepte geidentifiseer wat die komponente van werkersdeelname verteenwoordig. Die internasionale konteks is ook geevalueer. Dit het gelei tot die identifisering van verskeie raamwerke vir die implementering van werkersdeelname. Die Suid-Afrikaanse omgewing is ook van nader bestudeer en laastens word 'n raamwerk voorgestel waarvolgens werkersdeelname geimplimenteer kan word.
Description
Thesis (MComm) -- University of Stellenbosch, 1994.
Keywords
Dissertations -- Industrial psychology
Citation
Collections