Enkele minder bekende Afrikaanse woordeboekmonumente

dc.contributor.authorGouws, Rufus H.en_ZA
dc.date.accessioned2016-12-13T07:18:50Z
dc.date.available2016-12-13T07:18:50Z
dc.date.issued2016-06
dc.descriptionCITATION: Gouws, Rufus H. 2016. Enkele minder bekende Afrikaanse woordeboekmonumente. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 56(2-1):355-370, doi:10.17159/2224-7912/2016/v56n2-1a5.af_ZA
dc.descriptionThe original publication is available at http://www.scielo.org.zaen_ZA
dc.description.abstractWoordeboeke weerspieƫl nie net die woordeskat van 'n taal nie, maar dra ook by tot die standaardisering van 'n taal. Dit geld sowel woordeboeke waarin algemene taal as diƩ waarin die vaktaal bewerk word. Die Afrikaanse leksikografiese praktyk vertoon 'n uitgebreide tipologiese verskeidenheid, wat bekende en minder bekende woordeboeke en woordeboeksoorte insluit. Elke woordeboek kan aanspraak maak op monumentstatus, alhoewel talle woordeboeke se rol in die leksikografiese ontwikkeling van Afrikaans nie genoegsaam erken word nie. In hierdie artikel is die fokus op enkele minder bekende woordeboeke wat wel monumente van en vir Afrikaans is. Daar word aandag gegee aan woordeboeke wat gemeenskapsgedrewe produkte is en onder meer blyke gee van die kreatiewe woordskeppingskrag van die Afrikaanse taalgemeenskap. Daarbenewens word daar ook gewys op vernuwende leksikografiese produkte wat saamgestel is om aan spesifieke leksikografiese behoeftes van hulle teikengebruikers te voldoen.en_ZA
dc.description.urihttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_abstract&pid=S0041-47512016000400006&lng=en&nrm=iso&tlng=af
dc.description.versionPublisher's versionen_ZA
dc.format.extent16 pages : illustrationsen_ZA
dc.identifier.citationGouws, Rufus H. 2016. Enkele minder bekende Afrikaanse woordeboekmonumente. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 56(2-1):355-370, doi:10.17159/2224-7912/2016/v56n2-1a5.af_ZA
dc.identifier.issn2224-7912 (online)
dc.identifier.issn0041-4751 (print)
dc.identifier.otherdoi:10.17159/2224-7912/2016/v56n2-1a5
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/99988
dc.language.isoaf_ZAaf_ZA
dc.publisherSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kunsaf_ZA
dc.rights.holderSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kunsaf_ZA
dc.subjectAfrikaans language -- Dictionariesen_ZA
dc.subjectDictionaries -- Lexicographic functionsen_ZA
dc.subjectDictionary typologyen_ZA
dc.subjectSpecialised dictionariesen_ZA
dc.titleEnkele minder bekende Afrikaanse woordeboekmonumenteaf_ZA
dc.title.alternativeA few lesser known Afrikaans dictionary monumentsen_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
gouws_enkele_2016.pdf
Size:
224.09 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download article
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: