Development of a web-based control system for a heliostat test facility

Date
2019-04
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Development and implementation of a suitable web-based control system. The facility is operational and available for small scale concentrated solar research with 12 heliostats commissioned, having a total mirror area of 24 square meters. Since the facility is to be used for research purposes, the control system was designed to be flexible with an easy start-up and calibration process. The graphical user interface is user friendly and laid out in a logical manner, making it possible for the system operator to control the heliostats in a safe and efficient manner, without requiring much training. Since the graphical user interface is web-based, it can be opened on any device with an internet connection, allowing the operator to control the facility from a smartphone while being amongst the heliostats, or any other location. This feature makes the system robust in the sense that its operation is not dependent on a specific PC, or installed software on a computer or device. The recommissioned Helio40 facility was extensively used to supply concentrated solar radiation for an experimental receiver research project. These tests signified the first active receiver tests to be conducted using the Helio40 facility on STERG’s high temperature laboratory located on the roof of the mechanical engineering building at Stellenbosch University.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis beskryf die heraanleg van 'n klein heliostaat toets fasiliteit en die ontwikkeling en implementering van 'n geskikte web-gebaseerde kontrole-stelsel. Die fasiliteit is operasioneel en beskikbaar vir kleinskaalse gekonsentreerde sonkrag navorsing met 12 operasionele heliostate, met 'n totale spieëlarea van 24 vierkante meter. Aangesien die fasiliteit vir navorsingsdoeleindes gebruik gaan word, is die beheerstelsel ontwerp om aanpasbaar te wees met 'n maklike aanvangs- en kalibrasieproses. Die grafiese gebruikerskoppelvlak is gebruikersvriendelik en logies uitgelê. Dit stel die stelseloperateur instaat om die heliostate op 'n veilige en doeltreffende manier te beheer, sonder dat baie opleiding benodig word. Aangesien die grafiese gebruikerskoppelvlak web-gebaseer is, kan dit op enige toestel met 'n internet konneksie geopen word, sodat die operateur die fasiliteit van 'n slimfoon kan beheer buite die grens van die beheerkamer. Hierdie kenmerk maak die stelsel robuust in die sin dat die werking daarvan nie afhanklik is van 'n spesifieke rekenaar, of geïnstalleerde sagteware op 'n rekenaar of toestel nie. Aan die einde van die projek was die funksionele Helio40-fasiliteit gebruik om gekonsentreerde sonstraling vir 'n eksperimentele ontvanger navorsingsprojek te lewer. Hierdie toetse was die eerste aktiewe ontvanger toetse wat uitgevoer was deur gebruik te maak van die Helio40-fasiliteit, deel van STERG se hoë temperatuur laboratorium, geleë op die dak van die meganiese ingenieurswese gebou by Stellenbosch Universiteit.
Description
Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2019.
Keywords
Heliostat, Solar energy -- Research, Microprocessors, STERG, Solar Thermal Energy Research Group, Helio40 facility, Concentrated solar power, Web-based control system, UCTD
Citation