Hottentot-regimente aan die Kaap, 1781 - 1806 : 'n uiteensetting van die ontstaan en ontwikkeling van die eerste Hottentot-regimente en hulle aandeel in die verdediging van die Kaapkolonie

dc.contributor.authorDe Villiers, Johannesen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Department of History.
dc.date.accessioned2012-08-27T12:08:14Z
dc.date.available2012-08-27T12:08:14Z
dc.date.issued1969
dc.descriptionProefskrif (M.A.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1969.
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Die geskiedenis van die eerste Hottentot-regimente kan as 'n dee I van die mi I itere tradisie van die kleurl inge van die twintigste eeu beskou word. Daar bestaan tot nog toe geen vol ledige geskiedenis van die eerste Hottentot-regimente aan die Kaap nie. Dit was oorspronkl ik my plan om die geskiedenis van hierdie regimente tot 1870 in 'n skripsie aan te bied, maar dit was 'n onbegonne taak om alle argivale materiaal vir so 'n omvattende onderwerp bevredigend deur te werk. Daarom het ek dit nodig gevind om net die tydperk tot 1806 deeglik te ondersoek vir hierdie skripsie. Die jaar 1806 vorm 'n natuurlike afsluitingspunt vir die geskiedenis van die eerste Hottentot-regimente. Die voorafgaande kwarteeu was 'n gebeurtenisvolle tydperk in die Kaapse geskiedenis. Orie verski I lende buitelandse regerings, t.w. die van Nederland onder die Oranje-vorstehuis, die Britse lmperiale regering en die Bataafse republikeinse bewindhebbers, het agtereenvolgens oor die Kaap gesag gevoer. In al hierdie regeringstye was daar Hottentot-regimente aan die Kaap. Dit was juis hierdie feit wat my aangespoor het om die aandeel van die Hottentot-regimente in die mi I itere, pol itieke, maatskapl fke en ekonomiese struktuur van die Kolonie tussen 1781 en 1806 te probeer vasstel.af_ZA
dc.format.extent331 pages : illustrations.
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/64147
dc.language.isoaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch University
dc.rights.holderStellenbosch University
dc.subjectKhoikhoi (African people)en_ZA
dc.subjectCape of Good Hope (South Africa) -- History, Militaryen_ZA
dc.subjectDissertations -- Historyen_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.titleHottentot-regimente aan die Kaap, 1781 - 1806 : 'n uiteensetting van die ontstaan en ontwikkeling van die eerste Hottentot-regimente en hulle aandeel in die verdediging van die Kaapkolonieaf_ZA
dc.typeThesis
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
devilliers_hottentot_1969.pdf
Size:
12.97 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download Thesis