Die toeval van ’n tentwoning / Die metanarratief van die toeverlaat

dc.contributor.authorVan den Heever, Alettie
dc.date.accessioned2013-10-22T09:10:53Z
dc.date.available2013-10-22T09:10:53Z
dc.date.issued2011-12
dc.descriptionThe original publication is available at http://www.litnet.co.za/en_ZA
dc.description.abstractOpsomming In hierdie artikel word Helena Verbloem, die hoofkarakter in Ingrid Winterbach se Die boek van toeval en toeverlaat (2006), se verstrengeldheid in die taal van die toeverlaat vanuit ’n godsdienssosiologiese perspektief ondersoek. Die sosioloog Peter Berger verwys na die mens se soeke na betekenis en orde as instinkmatig. In die geskiedenis van die mens is godsdiens een van die mees algemene betekenisskeppende projekte. Soos wat die aanleer van ’n moedertaal deel is van die internalisasie wat gedurende primêre sosialisering moet plaasvind, so sou ’n mens die analogie kon maak dat ’n mens wat binne ’n sekere godsdiens opgevoed word, daardie godsdienstige diskoers as “moedertaal” aanleer. Op die oog af omarm Helena die taal van die toeval (onder andere in haar denke rondom evolusie), maar op ’n minder bewustelike vlak is sy steeds verstrengel in die godsdienstige diskoers, haar “moedertaal”. Haar skulpe sou as simbool van haar soeke na betekenis en sin gesien kon word. Haar denke en spreke oor hierdie skulpe, en ook oor enkele godsdienstig-gelade begrippe soos die hel, die duiwel en sonde, dui op haar onvermoë om genees te word van godsdiens as “disease of language”, soos Max Mueller daarna verwys.af_ZA
dc.description.versionPublishers' Versionen_ZA
dc.format.extent16 p.
dc.identifier.citationVan den Heever, A. 2011. Die toeval van ’n tentwoning/Die metanarratief van die toeverlaat. LitNet Akademies, 8(3):122-137.en_ZA
dc.identifier.issn1995-5928
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/85468
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherLitNet Academicen_ZA
dc.rights.holderAuthor retain copyrighten_ZA
dc.subjectContingency (Philosophy)en_ZA
dc.subjectWinterbach, Ingrid -- Criticism and interpretationen_ZA
dc.subjectWinterbach, Ingrid -- Die boek van toeval en toeverlaataf_ZA
dc.subjectNomos (The Greek word)en_ZA
dc.titleDie toeval van ’n tentwoning / Die metanarratief van die toeverlaataf_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
vandenheever_toeval_2011.pdf
Size:
108.21 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Publishers' Version
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: