Pirrhiese oorwinning : die Oorlog in Kosovo

dc.contributor.authorScholtz, Leopolden_ZA
dc.contributor.authorScholtz, Ingriden_ZA
dc.date.accessioned2012-08-27T07:00:57Z
dc.date.available2012-08-27T07:00:57Z
dc.date.issued1999
dc.descriptionCITATION: Scholtz, L. & Scholtz, I. 1999. Pirrhiese oorwinning : die oorlog in Kosovo. Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, 29:80-112, doi;10.5787/29-0-190.
dc.descriptionThe original publication is available at http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub
dc.description.abstractNet soos elke historiese gebeurtenis is elke oorlog uniek. Tog vertoon die oorlog in Kosovo soveel eienskappe wat totaal afwyk van feitlik elke vorige oorlog in die geskiedenis dat dit die moeite kan loon om dit van nader te bekyk. So was daar min oorloë - dalk geen enkele - wat in soveel omstredenheid ontvang en gebore is en so 'n enorme openbare debat (en veral kritiek) uitgelok het. Die uitlating van die Britse krygshistorikus Alistair Home is tipies van die fiole van toom wat wêreldwyd oor die hoofde van die beplanners en uitvoerders van Operasie Allied Force uitgestort is: "Like many people of my generation who know Yugoslavia, the past two months have made me utterly miserable. As a military historian having written about many wars, and served in one, I cannot recall any campaign that I have disliked so much." Dit was die eerste oorlog in die ganse geskiedenis wat (in elk geval aan Navo se kant) nie soseer om redes van harde strategiese eiebelang gevoer is nie, maar om 'n "sagte" rede soos menseregte. En dit het aanleiding gegee tot 'n nuwe internasionale politieke leer op grond waarvan sekere groot moondhede hulle nou die reg toe-eien om in die binnelandse aangeleenthede van soewereine state in te gryp wanneer menseregte verkrag word. Op operasionele vlak was dit die eerste oorlog in die geskiedenis waar die finale uitklophou nie deur 'n grondoffensief gegee moes word nie, waar die wenners feitlik uitsluitend op lugaanvalle staatgemaak het, en waar die wenners geen enkele ongeval in gevegte gely het nie. Dis ook duidelik dat die oorlog 'n fundamentele keerpunt in die na-Koue-Oorlogse geskiedenis beteken. Trouens, 'n mens kan redeneer dat dit die einde van die na-Koue-Oorlogse era was en die begin van 'n nuwe, nog ondefinieerbare historiese fase ingelui het. Die feit, so sal ons verder sien, was een van die belangrikste redes.waarom die oorlog die katalisator geword het om Rusland en China drasties van die Weste te vervreem.af_ZA
dc.description.urihttp://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/190
dc.description.versionPublisher's version
dc.format.extent33 pages
dc.identifier.citationScholtz, L. & Scholtz, I. 1999. Pirrhiese oorwinning : die oorlog in Kosovo. Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, 29:80-112, doi;10.5787/29-0-190en_ZA
dc.identifier.issn2224-0020 (online)
dc.identifier.issn1022-8136 (print)
dc.identifier.otherdoi:10.5787/29-0-190
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/49313
dc.language.isoafaf_ZA
dc.publisherStellenbosch University, Faculty of Military Science (Military Academy)
dc.rights.holderStellenbosch University, Faculty of Military Science (Military Academy)
dc.subjectOperation Allied Forceen_ZA
dc.subjectKosovo (Republic) -- History -- 1980en_ZA
dc.subjectKosovo (Republic) -- Politics and government -- 1980en_ZA
dc.subjectPyrrhic Victoryen_ZA
dc.subjectNorth Atlantic Treaty Organizationen_ZA
dc.subjectKosovo, Battle of, Kosovo, 1389en_ZA
dc.titlePirrhiese oorwinning : die Oorlog in Kosovoen_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
scholtz_pirrhiese_1999.pdf
Size:
4.19 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download article
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: