Goederevervoermodusse wat in internasionale handel gebruik word
dc.contributor.author | Pienaar, Wessel J. | en_ZA |
dc.date.accessioned | 2020-03-11T06:31:06Z | |
dc.date.available | 2020-03-11T06:31:06Z | |
dc.date.issued | 2018 | |
dc.description | CITATION: Pienaar, W. J. 2018. Goederevervoermodusse wat in internasionale handel gebruik word. Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 37(1):1-9. | |
dc.description | The original publication is available at http://www.satnt.ac.za | |
dc.description.abstract | Sedert die ekonomiese deregulering van goederevervoerbedrywighede in nywerheidslande oor die wêreld heen en die vrymaking van internasionale handelspraktyke het dit nodig geword om ’n praktiese kennis van die tipe goederevervoertegnologie te hê wat kan help om die doelmatige en doeltreffende deelname in internasionale handel te ondersteun. In dié oorsigartikel word verslag gedoen oor die vernaamste bedryfs- en tegnologiese eienskappe van die goederevervoermodusse wat in internasionale handel gebruik word. Die fokus is in besonder op daardie aspekte wat die bedryf van internasionale goederevervoer onderskei van dié van plaaslike goederevervoer. Al vyf goederevervoermodusse word bespreek, te wete lug-, pad-, spoor-, pypleiding- en skeepsvervoer. Voortspruitend uit die navorsing word aanbevelings gemaak om die doelmatigheid en doeltreffendheid van goederevervoer tussen Suid-Afrika en ander lande te help verbeter. | af_ZA |
dc.description.uri | http://satnt.co.za/index.php/satnt/article/view/670 | |
dc.description.version | Publisher's version | |
dc.format.extent | 9 pages | |
dc.identifier.citation | Pienaar, W. J. 2018. Goederevervoermodusse wat in internasionale handel gebruik word. Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 37(1):1-9 | |
dc.identifier.issn | 2222-4173 (online) | |
dc.identifier.issn | 0254-3486 (print) | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10019.1/107606 | |
dc.language.iso | af | en_ZA |
dc.publisher | AOSIS | |
dc.rights.holder | Author retains copyright | |
dc.subject | International trade | en_ZA |
dc.subject | Choice of transportation | en_ZA |
dc.subject | International transit | en_ZA |
dc.subject | Commercial products -- Transportation | en_ZA |
dc.title | Goederevervoermodusse wat in internasionale handel gebruik word | en_ZA |
dc.type | Article | en_ZA |
Files
Original bundle
1 - 1 of 1
Loading...
- Name:
- pienaar_goederevervoermodusse_2018.pdf
- Size:
- 245.08 KB
- Format:
- Adobe Portable Document Format
- Description:
- Download article
License bundle
1 - 1 of 1
Loading...
- Name:
- license.txt
- Size:
- 1.71 KB
- Format:
- Item-specific license agreed upon to submission
- Description: