Die opleiding van bedryfsielkundiges aan die Universiteit van Stellenbosch
Date
1978-11
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
AOSIS Publishing
Abstract
Die aanbieding van Bedryfsielkunde aan die Universiteit van Stellenbosch gaan sover terug as 1943 toe daar binne die Departement Sielkunde met 'n afsonderlike kursus in Bedryfsielkunde vir B.Comm.-studente 'n begin gemaak is. Hierdie kursus is in 1949 uitgebrei tot die derde jaar, toe dit moontlik geword het om 'n B.Comm.-graad met Bedryfsielkunde as een van die hoofvakke te behaal.
Description
CITATION: Augustyn, J.C.D., et al. 1978. Die opleiding van bedryfsielkundiges aan die universiteit van Stellenbosch. SA Journal of Industrial Psychology / SA Tydskrif vir Bedryfsielkunde : 1-6, doi: 10.4102/sajip.v0i0.301
The original publication is available at http://www.sajip.co.za
The original publication is available at http://www.sajip.co.za
Keywords
Stellenbosch University. Department of Industrial Psychology, Psychology, Industrial -- Study and teaching (Higher) -- South Africa -- Stellenbosch
Citation
Augustyn, J.C.D., et al. 1978. Die opleiding van bedryfsielkundiges aan die universiteit van Stellenbosch. SA Journal of Industrial Psychology / SA Tydskrif vir Bedryfsielkunde : 1-6, doi: 10.4102/sajip.v0i0.301