Produk teenoor proses tydens akademiese redigering : opmerkings as aanduiders van redigeergerigtheid

dc.contributor.authorLourens, Amandaen_ZA
dc.date.accessioned2016-07-15T07:17:23Z
dc.date.available2016-07-15T07:17:23Z
dc.date.issued2014
dc.descriptionCITATION: Lourens, A. 2014. Produk teenoor proses tydens akademiese redigering : opmerkings as aanduiders van redigeergerigtheid. Stellenbosch Papers in Linguistics Plus, 43:261-296, doi:10.5842/43-0-202.af_ZA
dc.descriptionThe original publication is available at http://spilplus.journals.ac.zaen_ZA
dc.description.abstractOmdat die redigering van akademiese tekste in Suid-Afrika gekenmerk word deur ’n gebrek aan standaardisering, is ’n verkennende beskrywing van redigeerders se werklike aktiwiteite tydens die redigering van hierdie tekste ’n nodige stap in die rigting van die formulering van riglyne of standaarde vir die redigering van akademiese tekste (Kruger en Bevan-Dye 2010). Die huidige studie gebruik die onderskeid tussen die sogenaamde produk- en prosesbenadering tot redigering as uitgangspunt om werklike redigeerprodukte te ondersoek. Die produkgeoriënteerde benadering plaas die klem op die eindproduk, sonder dat dialoog met die skrywer noodsaaklik geag word. Dit staan teenoor die prosesgeoriënteerde benadering wat eerder fokus op die teksredigeerder se rol as fasiliteerder in ’n proses wat die student se betrokkenheid by sy/haar eie skryfproduk beklemtoon. Moderne woordverwerkingstegnologie bied die funksie van opmerkings (“comments”) as ’n ruimte waarin interaksie met die student as skrywer moontlik is en só die prosesbenadering sigbaar maak. Die huidige ondersoek het ten doel om redigeerders van akademiese tekste (tesisse of proefskrifte) se benutting van die opmerkingfunksie in MS Word te beskryf en om afleidings rakende die redigeerder(s) se benadering te maak. Drie geredigeerde tesisse word empiries ondersoek. Dit blyk dat opmerkings wel deurgaans benut word, alhoewel die drie tesisse nie in dieselfde mate blyke gee van ’n benutting van opmerkings nie. Alhoewel die gebruik van die opmerkings in die drie redigeerprojekte op ’n aanwesigheid van die prosesbenadering dui, word hierdie benadering nie suiwer toegepas nie. Die uitkomste van hierdie verkennende studie dui nie slegs die rigting aan vir toekomstige navorsing nie, maar dui ook aan dat toekomstige standaardiseringsprosesse veral moet besin oor die redigeerder se rol en professionele identiteit, asook die verhouding tussen studieleier, student en redigeerder. Die opleiding van redigeerders behoort ook die eise van akademiese redigering as ’n spesifieke soort redigering te hanteer.af_ZA
dc.description.urihttp://spilplus.journals.ac.za/pub/article/view/202
dc.description.versionPublisher's versionen_ZA
dc.format.extent36 pagesen_ZA
dc.identifier.citationLourens, A. 2014. Produk teenoor proses tydens akademiese redigering : opmerkings as aanduiders van redigeergerigtheid. Stellenbosch Papers in Linguistics Plus, 43:261-296, doi:10.5842/43-0-202.af_ZA
dc.identifier.issn2224-3380 (online)
dc.identifier.issn1726-541X (print)
dc.identifier.otherdoi:10.5842/43-0-202
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/99198
dc.language.isoaf_ZAaf_ZA
dc.publisherStellenbosch University, Department of Linguisticsen_ZA
dc.rights.holderAuthor retains copyrighten_ZA
dc.subjectAcademic writingen_ZA
dc.subjectEditing standardsen_ZA
dc.subjectWord-processing technologyen_ZA
dc.subjectProcess-oriented editingen_ZA
dc.subjectProduct-oriented editingen_ZA
dc.titleProduk teenoor proses tydens akademiese redigering : opmerkings as aanduiders van redigeergerigtheidaf_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
lourens_produk_2014.pdf
Size:
409.97 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download article
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: