New Jerusalem is my home: Christian restoration and the discipleship programme

Date
2019-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: I describe the structure of an addiction treatment programme called the discipleship programme and the logic of Christian restoration which informed the programme. The Ark: City of refuge is a homeless shelter located between Mfuleni and the N2, but also houses New Jerusalem which runs the discipleship programme. I conducted participant observation and semi-structured interviews at New Jerusalem between April 2016 and February 2017. I argue that the logic of Christian restoration was characterised by a belief in the possibility of a broken person being restored to the person who they were before they became a broken person. This was achieved through the discipleship programme which provided the student with discipline so that he/she may become a disciplined follower of Jesus Christ, in order to not become a broken person again. I also highlight how Christian restoration was informed not only by Christian discourse, but by a discourse concerned with who the student was as a person coming from a particular social context.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Ek beskryf die struktuur van ’n verslawingsbehandelingsprogram wat as die dissipelskapprogram bekend staan, asook die logika van Christelike herstel wat die program ingelig het. Die Ark: City of Refuge is ’n skuiling vir hawelose persone geleë tussen Mfuleni en die N2, maar huisves ook New Jerusalem, wat die dissipelskapprogram bestuur. Ek het tussen April 2016 en Februarie 2017 deelnemerwaarneming en semigestruktureerde onderhoude by New Jerusalem gedoen. Ek redeneer dat die logika van Christelike herstel gekenmerk word deur ’n geloof in die moontlikheid dat ’n gebroke persoon herstel kan word tot die mens wat hy of sy was voor hy of sy ’n gebroke persoon geword het. Dit word bereik deur die dissipelskapprogram wat die student met die dissipline toerus om hom of haar ’n gedissiplineerde volgeling van Jesus Christus te maak, ten einde nie weer na ’n gebroke persoon terug te keer nie. Ek beklemtoon ook die feit dat Christelike herstel nie alleen deur die Christelike diskoers ingelig word nie, maar ook deur ’n diskoers oor wie die student is as ’n persoon wat uit ’n bepaalde sosiale konteks kom.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2019.
Keywords
Discipleship progamme, Ark City of refuge, Shelters for the homeless, UCTD
Citation