Contributions to the analysis of approximate counting
Date
2016-03
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT : Approximate Counting is a classical technique with very challenging questions re-
lated to its performance analysis. It is also somewhat similar to parameters around
Digital Search trees. Surprising links to q-analysis and the theory of partitions exist.
The author has contributed to the analysis during the last decades; the relevant pa-
pers have been collected in this thesis. Some emphasis is on a recent development,
namely, to introduce a parameter m (m counters instead of one).
AFRIKAANSE OPSOMMING : Benaderde Aftelling is 'n klassieke tegniek met baie uitdagende vrae in verband met sy prestasie-analise. Dit is ook verwant aan parameters van digitale soekbome. Daar bestaan 'n verrassende verband met q-analise en die teorie van partisies. Die outeur het in die afgelope dekades tot hierdie analise bygedra; die relevante artikels is in hierdie tesis versamel. Klem word getoon op 'n onlangse ontwikkeling, naamlik om 'n parameter m (m tellers in plaas van een) by te voeg.

Description
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2016
Keywords
Mathematical analysis, Approximate counting, Digital search trees, UCTD, Binary trees