The effect of a back pain campaign on back beliefs, coping strategies and participant activation for nurses in Lusaka, Zambia

dc.contributor.advisorLouw, Quinette .A.en_ZA
dc.contributor.advisorErnstzen, Dawn V.en_ZA
dc.contributor.advisorBrink, Yolandien_ZA
dc.contributor.authorNkhata, Loveness A.en_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Medicine and Health Sciences. Dept. of Health & Rehabilitation Sciences. Physiotherapy.en_ZA
dc.date.accessioned2021-03-03T08:17:02Z
dc.date.accessioned2021-04-21T14:37:33Z
dc.date.available2021-03-03T08:17:02Z
dc.date.available2021-04-21T14:37:33Z
dc.date.issued2021-03
dc.descriptionThesis (PhD)--Stellenbosch University, 2021.en_ZA
dc.description.abstractENGLISH SUMMARY : Introduction: The prevalence of back pain in nurses globally is high and ranges from 55-84%. In Africa, the prevalence of back pain reported in different studies among nurses ranges from 33%-73.5%. While, in Zambia the reported prevalence for back pain among nurses is 58.3%. Nurses are exposed to labour intensive, repetitive tasks which are often performed in stressful postures. Furthermore, the high occurrence of back pain in nurses is of major concern because it decreases working efficiency and affects the safety of the patients and healthcare outcomes. Aim: The overall aim of this study was to design and assess the effects of a cross-culturally validated back pain campaign on back beliefs, coping strategies and participant activation for nurses in Lusaka, Zambia. Research setting: The research was done in Lusaka at Chawama, Chingwere, Chilenje, Chelstone and Kayama first level hospitals. The hospitals provide various health services and public health programmes at community level. The hospitals were purposefully selected as study sites because of the substantial number of nurses working at the centres and their similarity in operation level and system compared to the other centers. Methodology: Three studies, with different methodologies based on the principle of evidence-based practice (EBP), were carried out as follows: Study 1: A systematic review of self-management education campaigns on back pain, with the aim to retrieve and synthesise the content, mode, and duration of published evidence based on lower back pain (LBP) campaigns, and to describe the outcomes and the effectiveness of the campaigns. Study 2: Cross-cultural validation and formulation of key evidence-based back pain messages for nurses in Zambia. The aim was to ascertain which local contextual factors could influence the understanding, feasibility and uptake of evidence-based messages reported in published campaigns. In addition, it was aimed to design the campaign based on the information obtained in Study 1 and ascertain content validation with experts. Study 3: A pre-post quasi-experimental study to evaluate the effectiveness of a cross-cultural validated back pain campaign for nurses in Lusaka, Zambia, regarding on-participant activation and back beliefs as key outcomes. Results: Articles reviewed (Study 1) had back campaigns conducted in the general population. It was reported that participant activation, awareness, and satisfaction about back pain improved in the general population as an overall effect of the campaigns. Messages delivered during the campaigns were cited as having been helpful in decreasing effects of pain disability and in improving work outcomes by influencing population attitudes and beliefs. Fourteen back pain messages were retrieved, synthesised (Study 1) and cross-culturally validated for implementation among nurses in Zambia (Study 2). All the back pain messages except for one (“back pain is rarely caused by a dangerous illness”) were adapted for use among nurses in Lusaka, Zambia. Effects of the back pain campaign on back beliefs and participant activation for self-management of back pain among nurses in Lusaka, Zambia, showed no significant differences, even though positive trends were observed in many outcomes such as the participant activation measures, where positive trends were recorded in all the 11 items when more people agreed with the statements after the campaign (Study 3). Positive trends were also observed in participants’ coping strategies, use of pain medication, frequency of doctor visits and number of sick-leave days. Conclusion: The back campaign had an influence on the attitudes towards back care goals albeit, not significant, and promoting healthy behaviours. In addition, the campaign demonstrated an effective approach that could decongest the healthcare system and minimise healthcare costs because of the reductions in the number of sick-leave days, frequency of doctor visits and use of pain medication during back pain experiences. Recommendation: The back pain campaign was an effective strategy to advance self-management of back pain in the nursing profession. Their work-setting is also a good arena for implementing practical strategies aimed at promoting health and minimising the effects of back pain experiences.en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING : Agtergrond: Die prevalensie van rugpyn onder verpleegkundiges is wêreldwyd hoog en wissel tussen 55% en 84%. In Afrika wissel die prevalensie van rugpyn in verskillende studies onder verpleegkundiges tussen 33% en 73.5%. In Zambië is die algemene voorkoms van rugpyn onder verpleegkundiges 58.3%. Verpleegkundiges word blootgestel aan arbeidsintensiewe, herhalende take wat dikwels in stresvolle liggaamsposture uitgevoer word. Die hoë voorkoms van rugpyn onder verpleegkundiges is 'n groot bron van kommer omdat dit werksdoeltreffendheid verminder en die veiligheid van pasiënte asook gesondheidsuitkomste beïnvloed. Doel: Die oorkoepelende doel van hierdie studie was om 'n kruiskultureel-gevalideerde rugpynveldtog vir verpleegkundiges in Lusaka, Zambië, te ontwerp, en die effektiwiteit daarvan te assesseer, in terme van rugpyn-oortuigings, hanteringstrategieë en deelname-aktivering. Navorsingsopset: Die navorsing is uitgevoer in Lusaka in die Chawama, Chingwere, Chilenje, Chelstone en Kayama eerstevlak-hospitale. Die hospitale bied verskillende gesondheidsdienste en openbare gesondheidsprogramme op gemeenskapsvlak. Die hospitale is doelgerig as studiegebiede gekies vanweë die groot aantal verpleegkundiges wat by die sentrums werk en die soortgelyke bedryfsvlakke en stelsels vergeleke met die ander sentrums. Metodologie: Drie studies, met verskillende metodologieë gebaseer op die beginsel van bewysgesteunde praktyk (BGP), is uitgevoer as volg: Studie 1: ʼn Sistematiese oorsig van selfbestuur-opvoedingsveldtogte oor rugpyn, met die doel om gepubliseerde navorsing oor die inhoud, modus en duur van lae rugpyn (LRP)-veldtogte op te spoor en te sintetiseer, en om die uitkomste en doeltreffendheid van die veldtogte te beskryf. Studie 2: Kruiskulturele validering en formulering van sleutel-bewysgesteunde rugpynboodskappe vir verpleegkundiges in Zambië. Die doel was om vas te stel watter plaaslike kontekstuele faktore die begrip, uitvoerbaarheid en opname van bewysgesteunde boodskappe wat in gepubliseerde veldtogte gerapporteer is, kan beïnvloed. Daarbenewens het hierdie studie ook ten doel gehad om die veldtog te ontwerp op grond van die inligting wat in Studie 1 verkry is, en om die inhoud daarvan onder kundiges te valideer. Studie 3: ʼn Voor-na kwasi-eksperimentele studie om die doeltreffendheid van 'n kruiskultureel-gevalideerde rugpynveldtog vir verpleegkundiges in Lusaka, Zambië, te evalueer, met die inagname van deelname-aktivering en rug-oortuigings as sleuteluitkomste. Resultate: Artikels wat nagegaan is (Studie 1) het rugpynveldtogte wat in die algemene bevolking uitgevoer is, bevat. Daar is gerapporteer dat deelname-aktivering, bewustheid en tevredenheid oor Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za vi | P a g e rugpyn in die algemene bevolking verbeter het as 'n algemene effek van die veldtogte. Boodskappe wat tydens die veldtogte gelewer is, is aangehaal as nuttig om die effekte van pyngestremdheid te verminder en werksuitkomste te verbeter, deur die bevolking se instellings en oortuigings te beïnvloed. Veertien rugpynboodskappe is geïdentifiseer, gesintetiseer (Studie 1) en kruiskultureel gevalideer vir implementering onder verpleegkundiges in Zambië (Studie 2). Al die rugpynboodskappe, behalwe een (“rugpyn word selde deur 'n gevaarlike siekte veroorsaak”), is aangepas vir gebruik onder verpleegkundiges in Lusaka, Zambië. Effekte van die rugpynveldtog op rug-oortuigings en deelnemeraktivering vir die selfbestuur van rugpyn onder verpleegkundiges in Lusaka, Zambië, het geen beduidende verskille getoon nie, alhoewel positiewe tendense waargeneem is in heelwat uitkomste; insluitend die deelnemeraktivering-maatstawwe, waar positiewe tendense waargeneem is in al 11 items wanneer meer mense saamgestem het met die stellings ná die veldtog (Studie 3). Positiewe tendense is ook waargeneem in deelnemers se hanteringstrategieë, gebruik van pynmedikasie, die frekwensie van doktersbesoeke en die aantal siekteverlofdae. Gevolgtrekking: Die rugpynveldtog het 'n invloed gehad op verpleegkundiges se houdings teenoor rugsorgdoelstellings, hoewel nie betekenisvol nie, en het gesonde gedrag bevorder. Daarbenewens het die veldtog 'n effektiewe benadering getoon wat kongestie van die gesondheidsorgstelsel kan verlig en gesondheidsorgkoste tot 'n minimum kan beperk weens die vermindering in die aantal siekteverlofdae, frekwensie van doktersbesoeke en pynmedikasie-gebruik tydens rugpyn-episodes. Aanbeveling: Die rugpynveldtog was ʼn effektiewe strategie om die selfbestuur van rugpyn in die verpleegsberoep te bevorder. Verpleegkundiges se werksopset is ook 'n goeie arena vir die implementering van praktiese strategieë wat daarop gemik is om gesondheid te bevorder en die gevolge van rugpyn-ervarings tot die minimum te beperk.af_ZA
dc.description.versionDoctoral
dc.format.extentxix, 209 pages ; illustrations, includes annexures
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/110040
dc.language.isoen_ZAen_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch University
dc.rights.holderStellenbosch University
dc.subjectBackache -- Prevention -- Lusaka (Zambia)en_ZA
dc.subjectSelf-care, Health -- Nurses -- Lusaka (Zambia)en_ZA
dc.subjectNurses -- Physiology -- Lusaka (Zambia)en_ZA
dc.subjectHealth attitudes -- Nurses -- Lusaka (Zambia)en_ZA
dc.subjectPublic health -- Health promotion services -- Lusaka (Zambia)en_ZA
dc.subjectUCTD
dc.titleThe effect of a back pain campaign on back beliefs, coping strategies and participant activation for nurses in Lusaka, Zambiaen_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
nkhata_pain_2021.pdf
Size:
5.35 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Plain Text
Description: