Die psigososiale ontwikkeling van leerders in die ACE (Accelerated Christian Education)-skool

Date
2001-12
Authors
Vorster, Hein
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: In this study an investigation was conducted to determine whether the education in ACE-schools(within the South African context) provides in the development needs of learners. Political changes in South Africa have, on the one hand, led to the perception amongst especially Christian parents, that, due to a strong humanist tendency in state schools, their children experience a lack of adequate Christian education. On the other hand, the education system in South Africa has enabled the establishment of a wide range of different educational institutions from which parents can choose the one that provides in their unique needs. Accelerated Christian Education (ACE) is a Christian education system that originated in the USAbut is now implemented world-wide. The uniqueness of this system lies in the fact that education is mostly provided via written material which every learner can master individually and on his/her own time (within the classroom setting). The advantages are in the individualizing of learning, but a question arises as to the desirability of the lack of interpersonal communication in the learning activities. A literature study was undertaken to establish the psychosocial development needs that have to be provided in to ensure that learners are guided towards effective and balanced adulthood. An overview was also obtained on Christian education in general and on the ACEsystemin particular. To evaluate the ACE-system in practice, the views (and especially criticism) of theorists and authors are supplemented by information gathered from parents, learners and teachers from three ACE schools. This information was gathered by means of individual informal discussions. The research groups consisted of five representatives from each of the sub-groups from each of the three schools (N=45). The most important findings are the following: The ACE school system offers an acceptable alternative to parents who wish to ensure that their children receive education of a more Christian nature, or at least education in a Christian setting. Other benefits include individualizing and the fact that learners set their own learning objectives daily, which simplifiesmotivation and discipline. From an educational psychological perspective, the ACE schoolsystem does, however, have important deficiencies: • Firstly,the nature of education in an ACE school does not make adequate provision for interpersonal communication. The importance of interpersonal communication for effective learning, whether it be in the form of content being mediated to the learner via the teacher, or through classroom discussions (peergroup interaction) iswidely accepted. • Secondly, the exclusive nature of the ACE school leads to the isolation of learners from the wide variety of people, views and religious beliefs that are present in society. • Thirdly, in the ACE school little, if any, provision is made for physical activities, which are important for balanced development of learners. • Lastly, the ability of ACE schools to make provision for learners with special education needs, islimited. Following from these findings, a few recommendations are made.
AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie studie is 'n ondersoek gedoen om vas te stel of die onderrig in ACE-skole (in die Suid-Afrikaanse konteks) voorsien in die ontwikkelingsbehoeftes van leerders. Politieke veranderinge in Suid-Afrika het meegebring dot veral Christenouers die persepsie het dot hul kinders, weens 'n sterk humanistiese inslag in staatskole, gebrek Iy aan voldoende Christelike opvoeding. Verder het die opvoedingsbestel in Suid-Afrika dit moontlik gemaak dot In wyer verskeidenheid van opvoedingsinstellings gevestig word waaruit ouers die een kan kies wat aan hul unieke behoeftes voldoen. Accelerated Christian Education (ACE) IS In Christelike opvoedingstelsel wat sy ontstaan in die VSA gehad het. maar nou wereldwvd ge'implementeer word. Die uniekheid van hierdie stelsel Ie daarin dot onderrig grootliks geskied via geskrewe materiaal wat elke leerder individueel en op sy eie tyd (binne die klaskamer) bemeester. Die voordele Ie in die individualisering van leer, maar In vraag ontstaan no die wenslikheid van die gebrek aan interpersoonlike kommunikasie in die onderriggebeure. In Literatuurstudie is onderneem om te bepaal in watter psigososiale ontwikkelingsbehoeftes voorsien moet word om te verseker dot leerders begelei word no effektiewe en gebalanseerde volwassenheid. Verder is 'n oorsig verkry van hoe Christelike onderwys in die algemeen, en die ACE-stelselin die besonder, door uitsien. Om die ACE-stelselin die praktyk te evalueer is die menings (en veral kritiek) van teoretici en outeurs aangevul deur inligting wat verkry isvan ouers. leerders en onderwysers van drie ACE-skole. Hierdie inligting is verkry deur middel van individuele informele gesprekke. Die ondersoekgroepe het bestaan uit vyf verteenwoordigers uit elk van die subgroepe uit elk van die drie skole (N=45). Die belangrikste bevindinge is die volgende: Die ACE-skoolstelselbied 'n aanvaarbare alternatief vir ouers wat graag wil toesien dot hul kinders meer Christelike opvoeding ontvang, of dan ten minste opvoeding in 'n Christelike omgewing ontvang. Ander voordele sluit in individualisering en die feit dot leerders daagliks hul eie leerdoelwitte stel, wat motivering en dissipline vergemaklik. Vanuit 'n opvoedkundig-sielkundige perspektief bevat die ACEskoolstelselegter belangrike leemtes: • Eerstens maak die aard van onderrig in 'n ACE-skool nie voldoende voorsiening vir interpersoonlike kommunikasie nie. Die belangrikheid van interpersoonlike kommunikasie vir effektiewe leer, hetsy in die vorm van inhoud wat via 'n onderwyser no die leerder gemedieer word, of in klaskamergesprekke (portuurgroepinteraksie) word wyd as gegewe aanvaar. • Tweedens lei die eksklusiewe aard van die ACE-skool daartoe dot leerders ge"isoleerword van die wye verskeidenheid mense, sienswysesen geloofsoortuigings wat in die samelewing bestaan. • Derdens word in die ACE-skool min, indien enige, voorsiening gemaak vir fisieke aktiwiteite; nog 'n belangrike aspek vir die gebalanseerde ontwikkeling van leerders. • Laastens isdie verrnoe van ACE-skoleom voorsiening te maak vir leerders met spesiale onderwysbehoeftes, beperk. Voortspruitend uit hierdie bevindinge word enkele aanbevelings gemaak.
Description
Thesis (MEdPsych)--University of Stellenbosch, 2001.
Keywords
Child development, Child psychology, Socialization, Dissertations -- Education
Citation